@dave701455: EkSalAltydByJouStaan #DavidAJames #AfrikaanseMusiek #AfrikaansLiedjie #Liefdesliedjie #RomantieseLied #AfrikaanseKunstenaar #SAMA28 #SAMA2025 #SpoegwolfVibes #HermanKleinhansStyle #MusiekMetHart #AfrikaanseTrouwLied #AfrikaansTikTok #SouthAfricanMusic #SupportLocalMusic #IntiemeLiedjies #Akkoesties #TikTokMusicZA #LoveSongTikTok #AcousticVibes

D J
D J
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 05 August 2025 22:28:46 GMT
10168
459
50
164

Music

Download

Comments

johanleeramkat
Ramkat Lee :
Diep....Groot👌
2025-08-19 19:36:36
0
taniavanniekerk37
taniavanniekerk37 :
Wow, so mooi😭
2025-08-19 20:24:45
0
blueeyes73m1
Florentina :
waar kry ons die lied asb
2025-08-11 19:14:16
2
cobie.cobiejaf
cobie Cobiejaf :
My GOD ons het U so nodig met alles wat ons deur maak.
2025-08-10 18:58:10
3
sharon.minamoo
Sharon . :
Wil ook graag weet waar kan mens jou musiek kry...biter mooi
2025-08-15 12:19:47
3
user4972594144226
Daisy :
ek sal ook baie graag n U S B van jou musiek wil bekom. Dit is verskriklik mooi
2025-08-13 09:56:49
1
annaliedevilliers
Annalie de Villiers :
Pragtig. Wanner Jesus vir my weer n maatjie gee sal ek Hom liefhê vir die res van my lewe
2025-08-08 20:08:42
2
mariajohannavande
Maria Johanna Van Deventer :
Baie baie mooi DJ
2025-08-13 16:19:24
0
theresadavilleterblanche
♡ OUMA LOON ♡ (THERESA) :
:♡‿➹⁀*➷⚜️👑🛡️‿➹⁀*➷‿♡ 🧭 ❉্᭄͜͡❀❦𝕬𝖒𝖆𝖟𝖎𝖓𝖌❦✾❉্᭄͜͡ ♡‿➹⁀*➷‿⚖️‿➹⁀*➷‿♡ ⚓ ・。・⚖️⚔️🛡️・。 #Noble⚖️Warriors ⚔️
2025-08-14 13:42:44
1
janetta.cloete
Janetta Cloete :
Ek is op die ytkyk vir die volgende musiek VN Jou..dit is Baie mooi.. JY laat baie mense huil
2025-08-16 21:45:27
0
pietenchristaritc
pietenchristaritc :
wie is die sangers wat jy gebruik om dit se sing pragtige woordw
2025-08-17 13:29:51
0
anneliemarx505
Spokie :
Baie mooi.
2025-08-15 11:59:50
1
kowie.oosthuizen
Kowie Oosthuizen :
Dis so mooi. Wie sing hier as?
2025-08-11 06:16:20
1
suzansey3
Suzan :
Baie mooi, maar beloftes van liefde... is Soos die wind, vandag is dit hier, more is dit weg
2025-08-06 13:02:08
4
meraaifkn
❤️OG-Marietjie-Meraai-FKN🇿🇦 :
so so mooi 🤗🤗🤗
2025-08-14 05:00:40
1
annelie779
Annelie :
Pragtige👌👌
2025-08-15 08:34:40
1
kayleen.van.wyk
Kayleen Van Wyk :
Wow WA Kan Ek Jo songs kry💝
2025-08-10 19:36:14
1
emma_emerging_butterfly
🦋 Emma 🦋 :
Sjoe hierdie is so so mooi ...
2025-08-11 10:11:55
2
irene.venter
Irene Venter :
JULLE SING PRAGTIG ❤️❤️❤️❤️❤️
2025-08-09 14:09:51
2
laney.b984
Laney B. :
🥰
2025-08-19 01:05:33
1
godmysolidrock
Daughter of the Most High God :
❤️
2025-08-17 20:33:19
1
oudste65
Oudste65 :
💚
2025-08-15 13:58:28
1
diehelekaren
Karen :
❤️
2025-08-14 08:41:41
1
skillie1504
Essie :
🤗🤗🤗
2025-08-14 05:18:22
1
To see more videos from user @dave701455, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About