@rizerwings: Theuns Jordaan - Koue Vuur #theunsjordaan #Kouevuur #Afrikaans

Rizer
Rizer
Open In TikTok:
Region: ZA
Wednesday 06 August 2025 22:58:13 GMT
105640
6679
198
1363

Music

Download

Comments

angie_ogies
Angie_Ogies👀 :
Daar is nie een lied van hom wat ek nie kan luister nie... Legende.
2025-08-07 04:43:19
30
isiejansevrensbur
Isie Jansevrensburg :
Theuns jy het so uit jou hart gesin.Jy is te vroeg na jou Vaderhuis gevat.R.I.V. pragtige mens.😥
2025-08-12 06:04:46
2
neriendevries
Nerien De Vries :
Beautiful!! Ek het kaartjies vir Theuns Tribuut konsert die 9de in Amsterdam! Is soooooo opgewonde!
2025-08-07 06:51:06
8
hennie6171
Hennie :
Die song is Koos Dup s’n… Maar Theuns was een van ń soort👌👌👌👌👌
2025-08-07 20:25:58
3
user9463196918172
Quicksilver :
absolute legend..🌺🌺
2025-08-19 20:10:19
1
barbra.erasmus
🇿🇦Babra🌐✝️ :
Sy stem is so mooi. maar het stil geword. maar steeds geniet ons die liedjies wat hy gemaak het. Riv.
2025-08-07 17:19:53
9
pbarnard63
petrobarnard135 :
VIR EWIG SAL JY DEEL WEES VAN DIE BESTE AFRIKAANSE SANGERS. ONS MIS JOU!!
2025-08-08 16:07:37
3
elsieherbst965
elsieherbst965 :
Dis wonderlik...
2025-08-09 16:58:12
1
rettycute123
sweetcheak :
The best male afrikaans voice ever
2025-08-09 12:26:24
1
mcvdw0
Grietha :
Ai Theunis jy het hopeloos weggegaan. Genade ons mis jou sang en musiek. Ras sag
2025-08-12 02:15:15
2
cissy6080
Denise :
legend🥰🥰🥰
2025-08-07 17:45:48
3
mrlabuche
Attie-🇿🇦 :
Wat n legende
2025-08-09 16:58:19
0
wynand_fs_
Wynand SA :
Ja ou Mata. Mis jou en kuier😳
2025-10-21 22:38:09
1
ina.loots
Ina Loots :
mooier as mooi!!
2025-08-07 05:47:28
3
user12539453036276
Blue :
So baie mooi
2025-08-08 20:49:44
2
henryharrisonmerr
Henry :
Niemand kom naby sy songs en charisma nie
2025-08-08 06:21:42
2
will.van.tonder
Will Van Tonder :
Pragtige lied.
2025-08-31 01:19:36
1
janette.binneman6
Janette Binneman :
Theuns jy sal altyt die beste wees
2025-08-07 19:29:48
3
sticksf1
S T I C K S. 🦈🐟🐬🐳🐘🦒🦏🦓 :
Een van Koos du Plessis se beste songs, taalgebruik briljant.
2025-08-11 14:42:26
1
tribzzndi3
tribzzndi :
legend song al sy songs 🎵 goeie music het nie u prys love it
2025-08-09 05:39:23
0
jay_s_lisztomania
Lisztomania🎧🎛🎼 :
Legende💔
2025-08-10 20:24:18
1
elsa.randall
Elsa Randall :
Stunning song 💯💯💯
2025-08-14 17:46:07
1
hannesboonzaaier2
Hannes Boonzaaier 🇿🇦 :
mis jou Theuns, mooi song 🎵 ♥️💖
2025-08-07 18:23:12
1
shic312
SHIC :
Mis Theuns net TE veel!!!!🥰🥰🥰🥰
2025-08-10 22:40:36
1
To see more videos from user @rizerwings, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About