@tamlynwessels_official: Ter wille van vroudag onlangs, Girls jy kan baie meer doen as wat jy dink! Thanks Dad dat Pa my leer om die sterkste vrou te wees! ❤️
agh neeeh maar mooi net jammer daai is n staal boorpunt en nie conrete nie 🤣🤣 maar job well done 👏
2025-08-12 18:04:31
48
VikingFX :
Jy moet nie bo n krag punt boor nie die draade loop Dak toe
2025-08-13 09:09:23
12
Kihan :
😂🔥💪
2025-08-12 17:10:49
38
Moedermuis :
as mens vi mans wag....gebeur dit 48 neveruary 20never
2025-08-14 06:22:21
10
Ernst :
Staal boorpunt vir concrete😭
2025-08-17 12:42:58
0
Hercules C Krüger :
wintie 👍
2025-08-14 14:48:51
0
wihan :
girl ek is mal oor jy video's
2025-08-30 18:37:39
0
🌽🌾VRYSTAAT_BOERSEUN🌾🌽 :
Kyk of jy links om ry of regs om ry solank jy by jou bestemming kom is dit al wat saak maak ek like die staal boorpunt in die muur maar werk het dit gewerk 💪🔥
2025-09-23 04:45:07
0
7NevAns7 :
Jou yster, n staal boorpunt in n concrete muur 👌🏻 well done 😂😂
2025-08-13 17:14:02
12
Jason :
niks het gebeer nie as ek jy was het die huis nie krag gehaad nie hahaha
2025-08-17 03:07:29
0
ag.nee.man :
Net 'n voorstel dame, en vir enige iemand daar buite. Gebruik die boor om die stof uit te blaas. Daar waar die wind uit die boor uit kom. Gebruik daai om jou stof uit te kry. Dan hou jou gesig en neus skoon.
2025-08-14 14:10:07
3
Mamma Sonja 🌸🐰 :
toe jy bo daai plug boor het my hart gaan staan
2025-08-13 14:57:21
4
Beanne :
😃 is daai is staal boor punt...
2025-08-17 08:55:17
0
Quintin235 :
Tamlyn ek het ook so paar goetjies on te doen by die huis .. se my wane jy tyd het 🤣🤣🤣
2025-08-13 05:20:02
1
ninke :
wellllll... die head board is en dit val nie op haar tone nie so ... hehehehe ... ek sou self dit gedoen het ...
2025-08-13 19:21:34
5
Jannie790 :
die staal boorpunt met geen hammer action op die boor....
goeie effort tho
2025-08-13 07:13:26
3
🏴🪠henkdieplumber🛁🇿🇦🏴#RD :
😅😅💪💪 Die job is gedoen sonder hammer aksie en concrete boorpunte 😂💪Well done
2025-09-14 05:22:01
1
McKayla :
ek het ook so stofsuier, hulle is die beste!❤️
2025-08-13 04:46:08
2
🦖Brandon🇿🇦🧑🧑🧒🧒 :
Steel drill bit into concrete and it worked! Now that's talent!
2025-08-15 11:28:15
8
stella :
well done girla. Loooove jou beddegoed, van waar is dit asb?
2025-08-15 01:55:19
0
Wayne :
Well done 💯maar hkm het jy geblaas 🤣🤣🤣 why 🤣🤣🤣
2025-09-24 04:29:06
0
🃏 :
Waar Kry n Mens So Vrou ? 🤷♂️
2025-08-16 03:19:20
0
StevenStrange11🇿🇦 :
staal boorpunt en het jy seker gemaak die drill is op hammer?🤔anyway punte vir probeer
2025-08-15 03:20:32
0
altus.g :
Jy is n handie girl👌
2025-10-03 04:46:15
0
To see more videos from user @tamlynwessels_official, please go to the Tikwm
homepage.