@glitterbomb_official: In die huis is ons mal oor one pot wonders hahaha!

glitterbomb_official
glitterbomb_official
Open In TikTok:
Region: ZA
Sunday 17 August 2025 19:37:43 GMT
12049
339
9
15

Music

Download

Comments

lekkernjy
Lekkernjy🤤 :
Waar het jy daai mixed veg gekry? Ons het nodi dag van dit by die hospitaal geeet en dit was baie lekker!
2025-08-17 19:57:16
1
biancacoetzee2
Bianca Coetzee :
Ek lees nooit nuwe appliances se manuals nie. Ek soek op YouTube videos van hoe dit werk.
2025-08-17 21:19:51
1
hcl00710
HCL007 :
ek volg jou graag maar vrek...ek kan nie deal met die gekouery in die video's nie😖 sorry
2025-08-18 04:39:10
1
anri9
Anri & Arabella 🎀 :
Post nog one pot idees asb !!! Dankie 😋
2025-08-18 14:58:10
1
angelien.yzel
angeline :
😊😊😊
2025-08-18 04:01:10
0
sonjaknoetze
Sonja :
yummy
2025-08-18 18:15:09
0
To see more videos from user @glitterbomb_official, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About