@glitterbomb_official: Ja neh nie elke Hilda konkoksie kan werk soos dit moet nie…

glitterbomb_official
glitterbomb_official
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 19 August 2025 17:35:24 GMT
18248
605
25
5

Music

Download

Comments

michelle_blignaut
michelle :
Nicole ek proe steeds daardie knoffel....heerlik dankie 😊😊😊
2025-08-19 20:37:52
3
michellevanjaarsveld8604
Moms-strong-girl🏳️‍🌈❤️ :
Jy was vandag in kloof mediclinic jou baba is soooo klein❤️
2025-08-20 14:13:12
2
_anz_cpt
Anz_cpt 🇿🇦 :
Watse airfryer is dit Nicole! Love it
2025-08-22 20:50:14
1
chantelle_b28
Chantelle🎀 :
Jis ek het nou so lekker vir jou gelag in die video, jys funny! 😂😂😂
2025-08-19 18:27:44
2
zuanebrouwer2
Zee🦋 :
Jou baba het die mooiste hare🥰
2025-08-20 14:00:52
1
aleth_123
oumalettie🇿🇦 :
Aaa duidelik lief vir haar Oom
2025-08-19 19:05:24
0
maryka.marais0
Maryka Marais :
jou kostjies lyk Baie lekker
2025-08-20 09:56:10
0
simon81hah
MONTTI :
🙏
2025-08-23 17:12:51
0
elsabesnyman1
elsabesnyman1 :
😁🥰
2025-09-24 19:42:55
0
user2698561284869
Willemiena :
😁😁😁
2025-10-06 11:05:58
0
nunu64646
Nunu :
yummy
2025-08-29 08:06:51
0
aleth_123
oumalettie🇿🇦 :
Dit lyk lekker
2025-08-19 19:03:18
0
anneen28
🌻 Anneen🌻 :
😂😂lag ek vir jou met die knoffel😂😂jy stress teveel.
2025-08-22 14:39:38
0
tinameintjiesliebenberg
Tina Meintjies Liebe :
waneer sit jy daai baba van jou neer
2025-08-27 20:43:13
1
nikkydivan_7
Nikky&Divan♡ :
jy kry handskoene om meer skottel goed te was as jy allergies is vir die skottelgoed seep dan hoef jou man dit nie te was nie dan kan jy
2025-08-20 10:56:26
1
To see more videos from user @glitterbomb_official, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About