Haloo ek is ook 'n Gr R juffrou. Die stories is oulik en die boek is behulpsaam as 'n ondersteunings middel maar bied eintlik baie min praktiese skills development. Die boeke word nie eers by alle skole gedoen nie. Dis belangrik om nogsteeds aantehou met praktiese/konkrete leer en nie net papier nie. Die stickers kan ook uitgeknip en geplak word dan bied dit meer praktiese waarde aan die werkie.
2025-08-24 02:33:12
48
kelsey :
hello kan j jou videos maak dat dit save, ek dink daar is n setting. eks net bang jou post word afgehaal voordat ek dit kan save asb
2025-08-24 05:17:31
15
Ané Rust :
Hoe kan ek die video download?
2025-08-25 20:39:34
0
Elna Strydom :
Hoe oud is Bella?
2025-11-19 08:53:46
1
@JessicaMinnie :
goeie naand wat is die website SE naam
2025-08-23 21:16:10
1
🇿🇦💙🧡ℍ𝕖𝕝𝕖𝕖𝕟55🧡💙🇿🇦 :
Gaan jy haar homeschooling?
2025-08-23 20:39:31
4
lels :
you can also download the DBE workbooks
2025-08-29 06:26:51
1
Deirdre Roode🥰 :
Dankie baie ek Kan nooit onthou hoe om by die leesboeke uit te Kom nie
2025-08-24 14:36:46
1
Ronel Du Preez :
# Kan nie die video save nie🙃
2025-08-24 05:32:59
2
Christo Grobler :
hi van waar is jy
2025-08-24 14:09:58
1
Dean123 :
for the moms with English kids who want to start... 3 things that really helped me was the work I got from the government website... the leapfrog movie start with the movie letter factory helps them remember their letter sounds and then the jolly phonics game... My daughter started watching the leapfrog movies when she was 3 and remembered her letter sounds then we started blending and played the jolly phonics games.
2025-08-26 16:50:46
1
Chrisna :
Ek het dit altyd vir my ma huis toe gebring om te doen. Ek haat daai boeke.
2025-08-24 07:34:51
1
Marise Mynx 🇿🇦 :
kyk bietjie na die western cape se website.❤️
2025-08-24 05:40:43
5
Kêndys 🍀 :
Your spot in heaven is secured 🥇
2025-08-24 17:31:46
2
Nicole :
Hello Graad R juff hier. gaan op wordworks al die storie van huistaal is daar op. 🌸
2025-08-24 01:46:08
2
Tazmin Rudolph :
WCED eportal is baie oulik!
2025-08-27 14:32:35
1
Rina :
Hi
Kan ek die website kry asb
2025-08-24 04:06:59
2
janicavanjaarsveld :
Jy kan van die boeke by PNA ook koop
2025-08-26 20:18:41
0
Nicci Zee :
Ons skool deel die departemenle boeke uit. Maar ek sien daar is extra goedjies op die website. Baie oulik
2025-08-27 15:17:40
0
DieAnderKantVanOns :
Ek gebruik dit al van lock down vir my seuns❣️❣️Is rerig oulik.
2025-08-27 18:16:38
0
SouthAfrican_In_Canada🇨🇦🇿🇦 :
girll. dankie
2025-09-09 14:54:48
0
elsabesnyman1 :
Wens ek het daarvan geweet toe my kinders klein was hulle is nou al 44, 40 en 36 jaar oud🥰
2025-09-24 20:27:28
0
Debbie Swanepoel :
Hy jy ek soek graag 4 wiskunde kan jy dalk iets sien ek nou gaan kyk maar sien nie🙈
2025-08-29 11:18:00
0
Jo_flippen_anne🎈 :
Dankie !!!! 🙏🏻🙏🏻🙏🏻❤️
2025-08-24 18:40:49
0
To see more videos from user @glitterbomb_official, please go to the Tikwm
homepage.