@elizabethnel_makeup: Replying to @Kalinka Kryolan Derma Color reeks . As jy joune by die @Kryolan East Rand of @Kryolan Silver Lakes koop kan jy my kode LIZZY15 gebruik vir afslag🥰😍

Elizabeth Nel 💗
Elizabeth Nel 💗
Open In TikTok:
Region: ZA
Wednesday 27 August 2025 07:38:04 GMT
44642
923
102
191

Music

Download

Comments

aekarz
aekarz :
Hey I don’t speak the language, would you please tell me if it’s heavy on coverage? Would it hide white old sh scars ? I would really appreciate your answer as we don’t have a kryolan stores where I live so I can’t try it
2026-06-10 09:54:54
0
thelisababe
Lisa Babe :
Ek dink name mense genruik te veel produk wanneer hulle begin want hulle moet nog leer hoe ver n klein bietjie gaan.
2025-08-28 11:57:46
3
susanpretorius74
Suzie :
weet jy dalk hoe dit op n ouer vel sal werk,
2025-08-28 15:38:24
1
chamelels4
Chamel Els :
watter nr if kleur gebruik j? myne is te donker vir my vel
2025-09-03 19:16:30
0
renettedeal
Renette Deal :
How do I order this
2025-08-27 18:16:32
2
vmacomo5
Verona :
hi hi hoeveel is hulle foundation wk probeer hul pryslys kry
2025-09-27 05:19:10
0
moniquemonnas
Monique Monnas :
Dis AL wat ek gebruik dis fantasties
2025-08-28 12:25:23
2
chaneloock1
Chane Loock :
Jou vel is stunning! Watter onderlaag is jou gunstelling en wat sal jy aanbeveel vir n olierige vel?
2025-08-31 08:28:25
1
ouma.kalin
ouma.kalin :
wat dink jy van die POV reeks???
2025-10-08 20:24:26
0
desireevanonselen7
Desiree :
Waar koop eke die 3 produte
2025-08-28 17:33:30
2
ninablom1
Ninablom1🌻 :
ek het nou gaan kyk hoe toets mens die foundation daar is so baie so hoe weet ek watse kleur sal werk by my vel kleur?
2025-08-28 13:26:48
2
michele.renney
Michy :
You are so good with skin & make up, would you recommend this for a dry flakey skin for mature skin? and which serum would you recommend
2025-10-01 19:13:44
0
megan_britz
Megan_Britz :
Halloooosss, En Ultra Foundation van kryolan🤭 hoeeeee gebruik ons die foundation reg setting, primers etc?🙈hoop dit maak sin
2025-08-28 07:02:27
3
nicolene.montgome
Nicolene Montgomery :
hoe bepaal jy jou kleur as jy online will bestel?
2025-08-27 18:12:50
3
marindavictor
marindavictor :
ek gebruik al jare maar hy transfer baie
2025-08-28 07:02:09
1
gerda.van.emmenes
Gerda van Emmenes :
kan mens baba poeir ook gebruik
2025-08-30 19:40:46
1
sindymertz
Sindy Mertz :
sal jy dit aanbeveel vir droe vel?
2025-09-28 11:19:54
0
vaylenwithav
Vaylen Arends💚 :
Kryolan is een van die beste make-up products.Baie gewild onder drag queens en ook baie goed vir die stage.Eendag,eendag as ek my hande op dit kry,hou ek nie op praat nie💚
2025-08-28 21:01:58
2
ronelbotes98
Ronel Botes :
waar kan mens color match
2025-08-27 18:50:20
2
lisaviviers5
Lisa Viviers751 :
Dis D - Derma, NB die kleur
2025-10-11 20:02:19
1
workingmomwife
Working Mom & Wife :
Watter lipstiffie gebruik jy? 😃
2025-08-28 13:45:54
0
jeanns__roos
Jeanns__Roos :
Hi ek is in Zambia, waar in SA kry jy die produk of kan ek online bestel? Het hulle 'n website wat ek die klere ens kan sien?
2025-08-27 12:44:05
1
ronelbotes98
Ronel Botes :
share bietjie tips jy het gese nie te veel poeier onder oe maar my probleem is , panda eyes met maskara, van duur tot cheap my onderlaag is relative olierig , how do I stop panda eyes ek moet of kies poeier en plooie of swart kringe
2025-08-27 18:54:55
2
suzrentzke
SuzanneRentzke💫 :
Wow, waar in die Kaap of online kan mens kry. Dit lyk na ñ goeie belegging
2025-08-27 09:13:13
1
mekyla.c.18
🌷 :
Wat is jou skin prep? Dit lyk so goed
2025-08-27 18:16:50
2
To see more videos from user @elizabethnel_makeup, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About