@navin.farmer: im behind on grooming, dont mind😂 #navinfarmer #namakwalander🌻🌼 #fyp #afrikaanstiktoks #storytime

Navin
Navin
Open In TikTok:
Region: ZA
Saturday 30 August 2025 09:34:13 GMT
57789
3116
281
54

Music

Download

Comments

andries.coetzee00
Raphaēl the Frenchie :
So trots om so awesome en positiewe mens te sien!! Rk het ń klein koffie winkel in Long Straat!! Sal vir jou ń koffie koop as jy naby is. Sommer net om dankie te sê dat jy my last glimlag
2025-08-30 17:10:31
20
poenoes6
poenoes :
Jys geseend,dis nie baie dat jong mense so dankbaar is..Jys op die regte pad.Die Here sal jou dra.Amen
2025-08-30 15:35:18
16
henrytik6
MISSIONARY HENRY DIEDERICKS :
Jy is n inspirasie boeta. God blesss❤️
2025-08-30 15:44:28
13
shirz14
shirz :
So trots op jo boeta, baie pragtige seun van my komvandaan
2025-08-30 17:36:05
10
keenan_daniel3
Keenan_Daniel :
That's very wise words from a wise young man. May the Lord Jesus Christ continue to bless you 🙏
2025-08-31 15:57:12
8
zoroscousinsa
Craig Armstrong :
Is skaars om iemand so dankbaar te sien vir hoe ver hulle gekom het. Baie keer is n mens geneig om te fokus wat jy te kort het en nie hoe ver jy gekom het nie. Big ups to you
2025-08-30 15:01:12
8
elizeglenn
Glenn :
Wel gedaan Navin. jy moet jou werk geniet! Dankie dat jy ons inspireer. mag God jou meer en meer seen!
2025-09-01 19:39:31
7
angel1238905
Angel :
Ek is trots op jo jong seun met die wyse woorde.Mag die sèèn van die Here altyd op jo lewe wees.
2025-08-31 20:33:24
6
user4281819940760
Daddy :
Good for you. 👏👏👏 Best of luck with achieving all your goals. Please, just don't start talking like the Capetonians. Keep your beautiful Namakwaland accent. 😜
2025-08-31 00:52:04
6
charlottejanuarie7
charlotte :
Mag jy hoe hoogtes bereik. Mag God jou veilig Hou..Ek dink jou ouers is so BAIE TROTS OP JOU.🙏🏽🙏🏽🙏🏽
2025-09-01 19:49:37
5
urice1972
urice :
so n pragtige..dankbare jong man..trots op jou,.
2025-09-02 11:45:46
5
michelemuller87
Michele :
mag jy geseend bly.🙏
2025-09-02 15:57:44
4
houseofdarion1
houseofdarion1 :
You will continue to grow from strength to strength because when you have gratitude, you can achieve any altitude.
2025-08-30 14:04:23
4
almaazjudaar
Almaaz :
Yaaas kind van Namakwaland, your dreams is valid king, congratulations on your achievements
2025-08-30 15:36:45
4
aunty.b991
Beulah G :
🙏🙏🙏En daar is nog sommer Baie seeninge oppad my kind mens Kan sien hoe humble is jy verwag daai blessings
2025-08-30 17:12:08
4
rochellebalie
rochellebalie :
God bless you ❤️
2025-08-30 17:45:45
4
oneofjinsflyingkisses18
Jin'sFlyingKiss💜 :
Meer seeninge sal op jou pad kom my kind. God sal jou seen ver bo jou verwagtinge.💕💕💕💕💕💕💕💕
2025-09-19 19:14:35
3
charlene.adams7
Charlene Adams :
God bless you, I needed this reminder
2025-10-31 21:49:51
3
darolene6821
darolene682 :
baie oulik van jo di Here seen jo toekoms
2025-11-02 22:15:14
3
willem.smith28
Willem Smith :
AI Seun Hou vas wens Alger Wil soos jy wees dankbaar op die einde van die dag.
2025-08-31 17:25:36
2
rustybundle2
Johnny Peterson :
You are a most exceptional person. All of us can complain all the time. You have given me a lot to think about. Thank you
2025-08-30 21:11:30
2
user4832802494544
user4832802494544 :
die Here seen jou boeta 🙏🙏🙏
2025-08-30 16:19:36
2
vee28963
Vee2 :
mooi gesindheid. Hou so aan👏
2025-09-26 21:13:14
2
olla7604
Olla :
Amen kind.daar is Baie wat die pad byster raak.J is geseend kind.To God all te glory. Ken hom in al sy wee.Trots op jou seun🙏
2025-09-03 08:43:09
2
brandon.claasen
brandon claasen :
Amen bro
2025-08-31 12:51:12
2
tarslindo8
Silindokuhle🤝🏿 :
😇😇😇Stay blessed
2025-09-07 00:06:39
2
user1572790703105
paffsannie :
Amen
2025-09-03 19:48:55
2
user7881880056869
user7881880056869 :
regso seun laat God se goedheid by jou bly Hy sal jou baie seen sterkte vorentoe seun
2025-08-31 21:38:50
2
gerrymurray806
gerrymurray806 :
mag die guns en seen van die Here altyd op jou lewe wees🙏🏻🙏🏻
2025-08-30 20:06:15
2
revbeej
Rev BJ :
Geseend
2025-08-30 23:25:07
2
g_mitchell11
G_Mitchell :
Keep up the hard work young man 💪🏻
2025-08-30 15:46:26
2
shirley.arendse
Shirley Arendse :
Amen.. Die Here is mooi 🥺
2025-09-01 13:59:31
2
hendrikdebeer8
Hennie :
Hope the Lord bless you with many more just hold on to He's promise
2025-10-16 19:36:13
2
user3782629469147
Claudia :
Beautiful God's blessings over your life🥰
2025-09-01 16:02:19
2
whoever.co.za
. :
you are highly blessed and favored keep going the best is yet to come......your humbleness will be rewarded
2025-09-12 17:52:42
2
x.cch.x
x.cch.x :
God bless 🥺❤️
2025-08-30 16:24:11
2
maureenmorris51
basil baz baz windvoel :
wonderful! God's blessings are❤️Grace
2025-09-01 17:17:06
2
kingzario20
zario27 :
is ja jy is reg bru
2025-08-31 18:08:57
2
user70713833001512
jakop :
jy is n mooi jong man om dat jy mooi van bine is god seen
2025-09-02 18:40:57
1
unwelcomeeverywhere
Unwelcome Everywhere :
2025-09-02 17:51:39
1
deloreenlebrandt
Deloreen LebrandtJody :
pragtige Geseende jongman.
2025-09-02 19:31:13
1
ansiegeorge
ansiegeorge :
Eks bly vir jou. God is goed. Bly jy is dankbaar
2025-09-03 18:20:51
1
kgotlamosiapoa923
K G O T L A :
Die godweet Namakwa Afrikaans bly die bestel punt stop klaar
2025-09-03 00:16:05
1
japie161
jacobloggenberg :
Mens kan dankbaar wees as jy n werk het deesdae. Mooi loop jongman. God se seën vir jou.
2025-09-03 04:35:41
1
mandy3694
user4992468859722 :
Glory to God....🙏
2025-09-03 06:15:41
1
mandy.olivier3
Mandy Olivier :
God seën jou boeta!!
2025-09-03 07:55:15
1
nicolinjanuarie
nicolinjanuarie :
regte holding jong man jy Sal nog baie ver kom
2025-09-03 10:00:20
1
allistair021
allistair021 :
Boeta D's net n Beginn Daars nog Groote dinge opad Glo en Vertrou🙏💪♥️
2025-09-03 12:26:40
1
nadia94872
Nykz🤨 :
js gbless
2025-09-03 14:54:45
1
To see more videos from user @navin.farmer, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About