@affordable.eats: Resep; 1 pakkie Tennis-Beskuitjies, fyn gedruk 100 g margarien, gesmelt Maak n kors en druk plat. Vulsel; 410 g Guava, gooi stroop af en sny kleiner 1 blik kondensmelk 125 g roomkaas, kamer temperatuur 10 g gelatien of 2 1/2 teelepels, gemeng met 60 ml kookwater Bo-Laag; 1 koppie room en oorblywende roomkaas bietjie vanielje geursel Klits die kondensmelk met die 125 g roomkaas tot romerig. Meng die gelatien met kookwater, roer aanhoudend tot opgelos en lou warm. Voeg dit by die kondensmelk mengsel saam met die Guavas en meng deur met draadklitser. Gooi oor kors en maak gelyk. Plaas vir 2 ure in yskas. Klits oorblywende roomkaas, bietjie vanielje geursel en room tot styf. Smeer bo-oor gestolde tert. Plaas in yskas. Geniet hom. @My SPAR @Checkers South Africa @Food Lover's Market #fyp #guavatert #roomkaasguavatert #Recipe
Belinda
Region: ZA
Saturday 30 August 2025 09:52:09 GMT
Music
Download
Comments
Sharmie Vee :
Hi Belinda, love your videos. I'm definitely trying out this recipe, along with a few others I have saved too. Where are you based, I'm interested in the cake tins?
2025-08-30 21:08:23
3
CHRIST JESUS is KING🙏🏼🙏🏻🙏 :
Haai, as ek 'n pakkie koejaweljellie gebruik en die koejawels, sal dit steeds werk🙏🏼
2025-09-20 06:27:42
1
Eurika :
Waar koop jy jou oulike maat koppies?
2025-09-01 06:53:32
1
Essie02 :
Yummy water my mond🤗
2025-09-03 16:15:46
1
Jabari for president :
Hey wat is Julle website se link?
2025-08-31 20:33:43
1
yolandi_t :
Rasper of krummel peppermint crisp bo op. Is Hemels.
2025-08-30 23:59:36
1
poeks :
Yummy 😋
2025-09-07 15:49:19
1
Amelia :
Ek weet nie of ek so n tert sal kan deel nie, ek eet hom sweerlik alleen op 😂😂 , dit lyk heerlik .
2025-09-03 17:35:03
1
Lientjie :
waar kry ons jou website?
2025-09-03 12:55:06
1
Elma Brown :
Heerlik. Geniet dit!
2025-09-01 21:16:59
1
Charmaine Gouws :
Hallo Belinda. Kan n mens Ander vrugte gebruik as Guavas?
2025-08-30 12:58:45
0
Kalorna Abrahams :
Ek ook dis my gunsteling😝
2025-08-31 04:48:09
1
Sharon Van Niekerk :
lyk lekker
2025-08-30 10:01:19
1
Amanda Matthews :
Nice👌❤️
2025-08-30 19:27:00
1
mg :
Eks mal oor Koejawel gaan dit maak. Ek maak altyd Grenadilla tert
2025-08-30 16:38:09
1
deniselawrence78 :
Hi Belinda I'm in Capetown more to Athlone side southenside where can I buy the cake tins plz
2025-09-03 10:29:19
1
soeryacolville :
Baie dankie vi die resep .Ek gaan dit defnetief maak 🥰☺️
2025-08-31 14:27:26
2
lelani834 :
Hi Belinda, jou Guava tert lyk heerlik verby! Dankie vir die deel en hoop julle hou lekker naweek!😋😋😋
2025-08-30 11:58:26
1
◥꧁༻𝑵𝒂𝒐𝒎𝒊 𝑺𝒊𝒏𝒅𝒆𝒏 ༺꧂◤ :
geniet jou resepte. Dankie. en Ek love die manier wat jou man Nie bang is Om jou te ondersteun nie
2025-08-31 06:40:53
2
Lenie Roux :
heerlik
2025-09-02 04:25:07
1
biancajackson975 :
middag Belinda jou resepte maak altyd laat my mond water Ek Kan Nie wag Om die een te maak
2025-09-01 12:09:41
2
Maureen :
ek het nou na die web gaan kyk en wow! die mooiste goedjies teen weggee pryse. hoeveel koekies of brownies kry mens uit die mix pak? kan nie glo die stainless steel maatbekers en lepels is so goedkoop nie, self die panne ook❤️❤️
2025-08-30 16:33:09
1
Martins Van staden :
Stuur dat ek proe
2025-08-30 10:28:58
1
User_37543218 :
Dit proe soos n engel wat gepiepie het op jou tong🤣lekker👍🏻
2025-09-01 17:30:05
2
Dog :
Lyk heerlik lief daai quavas jummy ag dammit nou word ek weer honger😂😂😂
2025-08-30 11:32:28
1
To see more videos from user @affordable.eats, please go to the Tikwm
homepage.