@etienne_koekie: Ja nee spring day is hier en ons moet die swembad uitsort vir lekker swem die somer!! Maar die jaar weet ons darm wat werk! #etienne #koekie #2025 #fyp #fy
Having someone who maintains the pool and it's green, is wild 😂🤭
2025-10-09 06:10:31
2
00...beyou...00 :
Kom ons net 'n oomblik vat om iets te sê oor die hare.... Dit lyk awesome...
2025-09-01 13:13:44
82
GIANT OCR3 :
Waar koop u die activator D
2025-09-01 13:26:52
7
Joanne :
You are using the wrong Floater, use the HTH + floater it isR189 but it's the only one that works properly and keeps your pool crystal clear
2025-09-02 20:33:58
5
Mandy🇿🇦 :
Jirre n swembad is a liability. Vandag dieselfde gedoen maar jo so Baie geld vir n paar swemme😏 Volgende jaar maak ek dit n koi pond. Want die Here weet dis n probleem😂
2025-09-01 18:17:23
10
vw sparkie :
Ek glo in daardie twee botteltjies ekt n opslaan swembad en my water is al van laasjaar af blou dis wonder meds vir n swembad
2025-09-01 13:53:06
13
Marlene :
Etienne, my lyk pragtig met jou hare 🥰❤️❤️
2025-09-01 14:42:38
18
ft_karel :
part 2asb
2025-09-02 10:51:36
5
Winnie :
Jou hare lyk awesome nou
2025-09-01 13:14:53
7
riekie :
Sjoe maar jou hare is mooi gee bietjie vir my ook die raad waar jy dit laat doen het Etienne asb
2025-09-05 06:23:06
3
user3811305742465 :
x like you bos hare ettiene dt pas by jo
2025-10-20 10:20:09
1
Priscilla Galant :
Jou hare het vinnig gegroei🥰🥰
2025-09-02 20:21:40
2
Antoinette Dyer :
Etienne jinne maar jou hare het omtrent gegroei. 👌
2025-09-05 18:51:26
4
Nthabiseng Mofokeng :
I mis you alot
2025-10-23 15:11:33
1
Claudia 066#246@4924 :
dit werk soos n bom
2025-10-10 05:45:20
1
Mariehette Phelan :
Love jul videos🥰
2025-10-10 12:15:50
1
Maddy :
Oh wow 😁
2025-10-10 08:06:01
1
MeLissA Dimpels😎Blondie💪✨️❤️ :
Activator werk soos n bom
2025-09-02 03:52:34
5
Hannie :
Blu52 is AL wat help
2025-09-13 12:02:27
1
nells :
I already knew sir you the true gift from God, through the phone I can feel the positive AURA you carry around, you great sir no doubt, we absolutely short of humans like you in society...much love sir
2025-09-02 15:21:32
4
Ruan :
2025-09-01 20:20:48
2
user3347774093015 :
Results please
2025-09-02 16:13:25
3
Mrs.K :
Ettienne se hare.🫶
2025-09-04 14:51:47
1
G+G+C❤️👨👩👦. :
ek love julle yt Worcester yt , str beitjie ek , oukie en baba se Kant t2 asb
2025-09-04 19:55:44
1
To see more videos from user @etienne_koekie, please go to the Tikwm
homepage.