Gelukkige verjaarsdag ,🎂🥳🎉🎈🎁🎊🎂🥳 🎊🎀🎉🎈🎁🎼🎼🎼🎼🎼🎼
Mag hierdie mylpaalverjaarsdag 'n viering wees van God se goedheid en getrouheid in jou lewe.Terwyl jy ses en 'n half dekades van die lewe merk, onthou dat jy geseënd, geliefd en hoogs begunstig is. Psalm 103:2-5 sê: “Loof die Here, my siel, en vergeet nie al sy weldade nie—Hy wat al jou sondes vergewe en al jou siektes genees, wat jou lewe uit die put verlos en jou met liefde en deernis kroon.” Mag jy voortgaan om in God se liefde, wysheid en krag te wandel. Mag jou lewe 'n positiewe bewys van Sy goedheid wees, en mag jy vreugde, vrede en vervulling ervaar in alles wat jy doen. Hier is nog baie jare van lewe vir Christus! Seën en liefde op jou spesiale dag!
2025-09-12 10:59:38
1
Renier Ferreira :
Baie geluk en geniet n wonderlike geseende daggie!
2025-09-07 07:13:22
0
Matildadb :
Baie geluk met jou verjaarsdag 🥳🎊🙏
2025-09-09 13:55:09
1
Paulette Otto :
Baie seen en sterkte vorentoe en dankie vir die bemoedigings 🙏🙏
2025-09-08 10:33:48
1
ElizeJansen1966 :
BAIE GELUK DIS WAAR🥰🥰
2025-09-08 12:37:35
1
Corrie Venter :
Baie geluk.🙏
2025-09-06 12:58:03
0
Anna :
Veels geluk helgard, mag daar nog baie mooi jare wees. Amen,, and amen
2025-09-07 12:23:23
2
maddy :
Amen 🙏
2025-09-08 09:05:04
1
Engela Van der merwe :
geluk met jou verjaarsdag
2025-09-06 17:56:04
0
Makkie :
Baie geluk, fankie vir boodskappie🤗🙏
2025-09-07 18:29:22
2
Antjie Hattingh :
So waar en baie geluk met jou verjaarsdag
2025-09-06 12:28:02
0
Martin de Lange :
Geluk met jou verjaardag. En dankie vir die videos. 🙏
2025-09-06 15:50:36
0
Hantiejansevanrensburg :
Baie geluk met jou bday. Dankie vir die boodskappe
2025-09-06 12:57:08
0
johnitacoetzee :
Geluk mag God jou seen
2025-09-06 20:52:50
0
☠️🦊MamaToxic🦊☠️ :
Happy Birthday Helgard! You are so blessed by our King
2025-09-06 14:29:46
0
Laine :
Hi u verjaaar saam met my middle dog rerig.🥰
2025-09-06 20:16:50
1
Belinda :
Bja geluk mret ju b-day
2025-09-06 12:40:32
0
To see more videos from user @_helgard_, please go to the Tikwm
homepage.