I love this mustard, i learnt to eat it as a child in the 70’s. My Ouma got the recipe from a well known SJ de Villiers cookbook. Definitely too much mustard, I also cut back from the 110gms. I sometimes add mustard seeds just for texture. We love this with Gammon and corned beef- a must on my Christmas table every year
2025-09-14 17:13:30
1
Rina :
Ek.maak hom ook maar sit appelkooskonfyt by maak hom heerlik
2025-09-10 18:26:42
1
Werner Kruger :
waars die resep
2025-09-12 16:10:22
1
user899541629427 :
Ken dit gelukkig ni, ek is alleen maar geniet jou videos
2025-09-11 16:43:21
0
bev :
Eat it with a Teaspoon....😁😁😁
2025-09-10 14:45:16
0
christine janse van rensburg :
Resep asb
2025-09-13 14:04:55
1
Louna Veldman :
goeie naand..moet dit in die yskas gehou word na dit gebottel is?
2025-09-10 20:10:51
1
Amanda Celliers 🇺🇦🇺🇦🍉🍉 :
Wat is "donkey" in die resep? 🥺😂
2025-09-11 11:59:23
1
7NevAns7 :
En dit smaak beter👌🏻👌🏻
2025-09-10 17:53:52
1
Tessa Oosthuizen :
lekker. baie dankie
2025-09-10 15:24:38
0
LN :
Ek soek daai ILOVO blik. Dankie vir die resep.
2025-09-10 20:43:59
2
Werner :
Gaan dit defnatief maak , baie dankie
2025-09-12 11:42:03
1
Riane :
Hi so jy kook hom nie op die stoof nie
2025-09-10 17:56:19
1
SWEETIE♥️ :
danki vr share mt resep🙏
2025-09-10 18:36:04
1
Dawie Roodt :
Ek dink ek het baie om hier te leer
2025-09-12 03:10:51
0
Annalie Lottering :
resep asb
2025-09-14 09:26:00
1
Suzi :
my ma het dit altyd gemaak saam met beestong op kersdag.
2025-09-11 11:12:50
0
Gildaghenney :
party gebruik dit as n̈ dip vir cocktail kaas worsies ....heerlik
2025-09-13 07:42:52
2
Bernadine Roux :
dk gooi turmeric in vir beter kleur
2025-09-11 00:13:41
0
hendrina :
nice
2025-09-11 10:43:29
0
SAN :
Baie dankie
2025-09-16 18:50:56
0
Annie Tolmay :
💯🥰❤️Dankie
2025-09-13 09:37:35
0
To see more videos from user @tjaartbreedt, please go to the Tikwm
homepage.