@jakes19_warrior: Julle gaan aan oor julle nou die 2 de keer n record score gekry het teen die All Blacks 35-7 op Twickenham en nou 43-10 op Wellington. Kom ek gee julle gou die All Blacks se Record scores teen Bokke 34-18 Loftus, 52-16 Loftus, 19-0 Nuweland, 32-16 Fnb, 57-15 Durban, 28-0 Dunedin, 29-9 Australia, 35-17 Wellington, 33-6 Christchurch, 32-12 Auckland, 31-17 Wellington, 40-7 Wellington, 41-13 Christchurch 57-0 Auckland so i rest my case en soos ek weer se doen dit consistently nie net 2 keer sedert 1994 af nie Aotearoa Te Tino Pai ๐ณ๐ฟ๐ณ๐ฟ๐ณ๐ฟ๐ณ๐ฟ๐๐ป๐๐ป๐๐ป๐๐ป
All Blacks Warrior ๐ณ๐ฟ๐ณ๐ฟ
Region: ZA
Tuesday 16 September 2025 12:49:25 GMT
Music
Download
Comments
GSnipes :
2025-09-17 11:06:06
1
StadsJapie ๐ฅ๐ฅ๐ฅ :
En jou punt is???๐คฃ๐คฃ๐คฃ๐คฃ
2025-09-17 18:15:51
0
Bokkoors ๐ฟ๐ฆ :
Julle laaste rekord score teen ons was 57-15 en ons laaste rekord score teen julle is nog nie koud nie๐ en ons vorige ene is maarnet 2 jaar terug ๐
2025-09-16 17:59:39
0
Brandon :
da gn nog baie rugby gepeel word lank na ons, en history verander soos di jare gan, en van di all black supporters hardloop history toe om hul self beter te laat voel, en te comfort, ons almal gan so an met mekaar wie ookal di wener is, dis wat dit als so leker mk en onthou to be the best you got to beat te best๐ค๐ค๐คทโโ๏ธ.....no hate just a comment....
2025-09-16 16:31:31
0
Bokkoors ๐ฟ๐ฆ :
Aan gesien ons terug gaan in die verlede๐
2025-09-16 17:56:54
3
Russell Maart :
๐ค๐ค๐ค
2025-09-23 14:02:32
0
destroyerdets :
altyd die ou oomies wat 50 jaar terug moet gaan om. beter as die bokke te wees , 57-0 8 jaar terug gaan nie die wรชreld beker vir jou wen nie chom.
2025-09-16 13:53:20
0
ORTON Media Photosยฎโข :
Gaan kyk gou weer dai All Black scrum in reverse gear ๐๐คฃ๐คฃ๐
2025-09-16 18:19:43
0
Vetpet :
Losers always complain about their best! But winners go home and kiss web ellis
2025-09-20 04:02:02
0
StadsJapie ๐ฅ๐ฅ๐ฅ :
Ook altyd n ou storie. Chom aanvaar julle is swakker as ons huidiglik die laaste 5 jaar. Dalk na 2027 sal julle weer shape
2025-09-17 18:18:19
0
TEPUNA :
niemand stry dat die All Blacks goed WAS nie. hullenis nie meer so goed nie. in die laaste 10 ontmoetings het die bokke 7 gewen. Gee eer aan die Bokke.
2025-09-18 00:44:17
0
DC :
is omdat oom Temu Pie in die verlede leef dat jy daai trui aan het. kom ons beweeg vorentoe en Kyk na die toekoms. 5 x WC op die kaarte.
2025-09-16 13:18:07
2
Bokkoors ๐ฟ๐ฆ :
Net n vraag oor al die scores ๐ค was dit die huidige AB wat al daai scores op gesit het ?? Ooo nee wag dit was nie ๐ maar ons 2 rekord scores teen julle was omtrent die selle span ๐๐ daar was net n paar ander name in Saterdag se game ๐
2025-09-16 17:56:29
0
ORTON Media Photosยฎโข :
Jul dae is verby! Jong Maoriโs word deur Japan gescout vir Basket ball, soccer ook deesdae baie gewild onder seuns! Nzlanders immegreer na Aus! Hul ekonomie is in groot moeilikheid. SuperRugby is kastoeโฆ..NZ rugby se toekoms lyk donker
2025-09-18 21:11:58
0
To see more videos from user @jakes19_warrior, please go to the Tikwm
homepage.