my favorite singer and this is one of my fav motivations 🔥
joh Mr gysman jhhy het seer ñ seisoen van 6jaar vir my soveel stigting gegee met die talent vhnju🔥😢
2026-08-12 07:42:52
5
Dimmymusic :
😭@Anslin Gysman jy bless my hart op reg vnaand 😭🙏🏻🙇🏻♂️🙌🏻
2025-11-03 20:36:22
84
userJoleneDavids :
Die lied is so persoonlik🥺🙏🏽
2025-11-04 10:37:10
49
remaliaesau :
So sorry I missed you😞
2025-11-04 06:56:16
12
AbigailSteyn :
I can't stop watching 🥺🥺 with tears running down my face. Ek het gednk ek is alleen toe in my storm. Roep ek na Jesus, help Hy my uit🥺🥺
2025-11-03 21:23:30
20
mrsveldman :
Dis net hier waar ek nou my antw kry baaaie dankie Anslin. Dat jy doen waarvoor die Here jou op aarde geplaas het. 🥺🥺😭😭😭😭😭
2025-11-04 09:21:34
21
VanWyk..🧚🏻🦋 :
🥺🥺😭 sooo geseënd . ek huil ...jys goud .❤
2025-11-04 06:32:57
11
Elmesche🌺 :
Watter voorreg om weereens in U teenwoordigheid te kon wees🙏❤️die atmosfeer wat U bring sjoe
2025-11-03 21:17:35
16
Grit&Grace :
Ohh Anslin, you heal something in me every single time you just open your mouth!!! 🥺🥺
2025-11-04 18:38:25
7
Warren Gouws :
Dis was goed. Dit was geseënd. Dit was gesalf.
2025-11-03 21:03:29
15
userlizzie :
Ek belui en erken dit Here,U is en was my enigste helper,die Lied Wow🔥🔥😭😭😭😭
2025-11-04 09:55:58
8
maronique :
Here's your flowers my dear 💐💐💐💐💐💐💐💐💐💐 jy verdien dit uit en uit Anslin 🔥
2025-11-04 17:53:08
7
Jacqueline Loxton Strauss :
Anslin jy het my in trane God het jou geseen met n amazing stem en n salwing🙏🙏😭😭🥰
2025-11-05 16:43:30
9
Michelle :
wow you bless me really.Thank you Anslin🙏
Gedink ek is alleen maar die Here Sal ons nooit los nie Jesus 😞😇
2025-11-05 17:46:34
5
Sphosethu :
01:13 in die oggend en ek le wakker en voel heavy bedruk🥹besluit om my mind te distract op tiktok en hier kom ek op hierdie video af🙌🏽🙌🏽 Dankoe Here vir die herinnering dat ek nie alleen is nie😭😭😭
2025-11-21 23:17:04
7
Taeeprins_🍒 :
en hier voel ek hom deur die foon, die here Bly maarnet die here🙌🏼❤️
2025-11-05 16:17:08
5
Miss. C. :
Ek wens ek kon elke min na jou luister en in die salwing wees van jo stem. Jy voer my weg.
2025-11-03 21:13:21
5
Damianleemarcoscholtz#12 :
pastor jys great was n eer om u hier te he🙏❤️en was bevoreg om vir. u te kon gespeel dit🔥
2025-11-03 20:59:07
9
Samantha❤️Keagan :
Dankie Here dat U my gaan help deur my storm😭😭😭😭🥹🙌🙌
2025-11-05 16:01:59
5
Jonathan Moos :
My trane wil net val, want die lied is so gepas waardeer k gaan
2025-11-04 17:59:11
5
Shaun Booysen :
Die here was beslis in ceres, dankie pastor u het ons werklik geseen met n wonderlike na middag 🙏🏻❤
2025-11-03 21:28:41
7
Pretty Libra.🦋 :
My spirit is lifted.🙌🏻🥺❤️
2026-04-29 19:46:23
1
Jesnay Nykie :
jesus
2026-08-15 22:32:18
1
Simmy :
hi wat is die lied se naam 🙏🏼
2025-12-27 01:38:51
1
To see more videos from user @anslin_g, please go to the Tikwm
homepage.