@steve.hofmeyr: Nuwe liedjie. Laaste liedjie vanaf album. Sy naam is ook LAASTE SONG. Dis bykans onmoontlik om Janine voor 'n kamera te kry.... https://youtu.be/K5OAVaPorVU
My Alltime Hero.... Julle complete mekaar en dis So mooi....Dankie vir jou stem in my lewe al vir 36 jaar. Janine = 👌✨❤️
2025-11-16 13:28:55
7
judygouwss :
Die mooiste mooi . Die kosbaarste memories van Steve se fans.
2025-11-17 08:13:36
5
Lovey Vd westhuizen :
lieflik 👌😍
2025-11-14 20:03:12
6
Run away nun.. :
Sjoe Steve.. Absoluut uitstekend.. Sou jou so graag op Afrikaans is Groot wou sien.. Die show is net nie dieselfde sonder jou nie.. Jy kan en mag maar skryf en sing..
2025-11-14 11:56:58
7
Jana🐢Turtle Scoop SA 🐢 :
beautiful song listened this morning 🥰
2025-11-14 07:59:12
6
Angelic Allam❌ :
pragtig 🤗
2025-11-15 15:23:00
5
lizellegers :
What a song!!! Die journey wat julle deur is…
2025-11-14 11:21:04
6
Ronel :
Janine is pragtig dis so mooi lied Woorde praat met julle. Soos al jou ander liedjies is dit baie spesiaal Steve 👌❤️❤️❤️
2025-11-14 12:18:08
6
marietjiekruger27 :
song nog nie gehoor nie. dink.julle 2 het die mooiste love story
2025-11-14 20:00:22
6
Debs :
Dis beautiful. Ek love net jou nuwe album, Elke song daarop is awesome 🙏
2025-11-15 06:35:25
6
Janine Gen❌ :
Mooiste Song❤️❤️
2025-11-14 16:42:44
6
Susan Botha Cronje :
Bitter mooi
2025-11-14 11:33:21
6
bosoffpitzerwondra61 :
☺️😊ek love elke videos van jou. rerig jys brilliant met jou musiek
2025-11-14 10:09:10
6
Wilna Rossouw :
Moooooooi 😍🫶👌
2025-11-14 06:45:18
6
Tessa Oosthuizen :
oooo mooi..... mooiste🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰
2025-11-14 07:53:14
5
Misfit Ouma :
awesome man dis so mooi🥰
2025-11-14 13:04:04
6
Claudette :
Mooiste song in n lang tyd gehoor.. hartsnare diep geraak net op die regte tyd
2025-11-14 09:07:44
7
Rita :
Ek lief die song, harts liedtjie
2025-11-14 15:20:48
6
Sanpat :
Baie Mooi.
2026-01-31 20:08:38
3
jacobs :
beautiful love die laaste song
2026-01-19 19:53:40
2
Lientjie :
pragtige song.
2026-01-25 06:30:14
3
justme#lovinglife_134🇿🇦 :
pragtig
2025-11-14 13:36:46
4
To see more videos from user @steve.hofmeyr, please go to the Tikwm
homepage.