@farren.cloete: Ons gemeente se BASAARNAWEEK se groot braai opgesom ❤️

Farren Cloete
Farren Cloete
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 28 November 2025 18:57:12 GMT
363819
23400
361
167

Music

Download

Comments

caitlin_george7
Caitlin George :
Come on camera angles! This is amazing ❤️❤️❤️
2025-11-28 19:43:24
46
triexxii
tarrynmaasdorp3 :
Lester is ń vibe 😂
2025-11-28 20:53:20
44
maya59015
maya :
Ds Farren... You are ONE OF A KIND... GOD use you to show mankind to be JUST YOURSELF.. No pretence. To enter the kingdom, we shall become just like a child. Your spirit lift up people. Bless you.
2025-11-29 14:23:52
6
teacherm81
Teacher M- 81 :
Ds, deel bietjie watse kos julle altyd het en wat werk lekker by julle basaar?
2025-11-30 08:24:17
7
joleneparsons75
JZP@NC01💃💃🔥🔥🙏 :
maak toe j mondjie🤣🤣🤣..ek love mos basaar tye..di rush is regtg die lekkerste...die moeg is di koeite werd🙏maag dt net geseend wees dominee ek like di spirit van saam werk en di feit dat dominee daar is en vasvat❤️❤️🥰
2025-11-29 05:28:59
6
missyt2609
Hergrowthhub🌸 :
The respect and team work wow 👏🥺❤
2025-11-28 20:26:23
28
ellazberg
ellazberg :
Die beste was toe die Tannie sê Ds kom uit die namakwaland! 😂 Ek sal seker nou skel kry, maar daar eet ons mos meer vleis as knie😁
2025-11-30 07:17:17
5
m222287
m222 :
Die samewerking is amazing, ons bazaar is nxt week, alle seen op elke eee se werksaamhede🙏🙏
2025-11-28 19:55:46
35
roelien61
💞Roelien💞 :
So mooi om te sien n gemeente staan nog so en werk🙏🙏🙏🙏🙏🙏
2025-11-28 20:49:31
7
chadlynwilliams4
Chaddyboi :
How much?
2025-11-28 20:56:17
12
avdigh12345
Audrey :
u dominee wat haar kant bring 💯👌. gebles is lambertsbaai.
2025-11-29 03:46:02
10
noemmyjuju
JUDINE :
Die remind my aan hoe ons gemeente en familie altyd saam werk
2025-11-29 16:22:29
7
_snowyy_6
_Snowyy_❄️🦋 :
Namibia 🇳🇦 noodig mense soos julle❤️🥹bly geseënd
2025-11-28 20:36:36
7
leslyndchloe
Lesly :
Ek love die samewerking ❤️
2025-11-28 19:22:05
6
malconeshia2
Malco❤️✌️ :
die liefde wt ds v di gemeente he n hle v ds🥹❤️
2025-11-28 21:17:58
7
lilianjooste302
laylay ❤️ :
jy is die beste Farren☺️
2025-11-28 23:47:06
6
jaydevanniekerk
J a y d e ❥ | :
Die liefde🥹🥰❤️🔥
2025-11-28 19:29:36
7
krigekindt
KrigeKindt :
first 🥰🥰🥰
2025-11-28 19:00:03
6
queenvee3110
"Vee" :
lis my babalas nou vi dit😩ma anyway eks bly om te sien hule skaal ni vi u by u age ni ma omdat u geroep was vi n tyd soos die♥🥺
2025-11-29 01:33:53
7
juvenehendricks
Juvene Claudette Hen :
mooi rok waar koop pastoor dit
2025-11-28 19:08:11
10
jules_ross12
Juliet Ross :
Lambertsbaai, what a beautiful place , my late mothers Sister still lives there aunty Ethel 🫶🏻
2026-01-27 12:25:56
1
celestphilander0
Celest Philander :
Amen 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏
2025-11-30 14:12:11
2
sammy.tok_
Sam ❤️ :
i love this
2025-12-02 12:56:59
2
lightstreamloan
Claudine :
lovely
2025-11-30 08:09:58
2
teacherm81
Teacher M- 81 :
Ek ruik sommer daai lekker braaivleis. Hoe honger is ek nou! Ek lus sommer basaarpoeding ook. Niks so lekker soos basaarkos en poeding nie.
2025-11-30 08:23:26
3
To see more videos from user @farren.cloete, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About