Language
English
عربي
Tiếng Việt
русский
français
español
日本語
한글
Deutsch
हिन्दी
简体中文
繁體中文
API
Home
How To Use
Language
English
عربي
Tiếng Việt
русский
français
español
日本語
한글
Deutsch
हिन्दी
简体中文
繁體中文
Home
Detail
@ismeozeldogumgunu: Larin Doğum Günün Kutlu olsun 🎉💖 #Larin doğum günün kutlu olsun! 🎧 Şarkıyı TikTok seslerinde, CapCut’ta ve Spotify’da bulabilirsin. #doğumgünüşarkıları #doğumgününkutluolsun #doğumgünüşarkısı #ismeözeldoğumgünüşarkıları #keşfettt
İsme Özel Doğum Günü Şarkıları
Open In TikTok:
Region: DE
Saturday 06 December 2025 07:20:00 GMT
2316
17
0
31
Music
Download
No Watermark .mp4 (
8.86MB
)
No Watermark(HD) .mp4 (
8.08MB
)
Watermark .mp4 (
8.91MB
)
Music .mp3
Comments
There are no more comments for this video.
To see more videos from user @ismeozeldogumgunu, please go to the Tikwm homepage.
Other Videos
Dit is anders… 🤍 Dit is net anders wanneer jy reeds ’n baba of kind verloor het. Badtyd is anders. Jy waardeer daardie klein voetjies wat vrolik skop, daardie laggies en die klein handjies wat na jou uitreik. Bedtyd is anders, want wanneer jy jou baba in die bed neersit, besef jy watter groot voorreg dit is om ’n gesonde kind te hê wat veilig en rustig aan die slaap raak. Om hulle vas te hou, is anders. Jy hou hulle net ’n bietjie stywer vas. Jy kyk net ’n bietjie langer. Jy soen hulle net ’n bietjie meer. Want jy weet hoe kosbaar elke oomblik werklik is. 🤍 Moenie my verkeerd verstaan nie… ’n mens is altyd dankbaar vir jou kinders. Maar die lewe het ’n manier om ons in ’n gejaag te sit. Ons jaag van die een ding na die volgende, van badtyd na slaaptyd, van een roetine na die volgende. En soms vergeet ons om net stil te staan en dit alles in te neem. As jy die verlies ervaar dan verander dit jou… Want jy weet ook hoe dit voel om te wens vir net nog een aand se roetine. Nog een bad. Nog een keer om daardie klein lyfie af te droog en in slaapklere aan te trek. Nog een drukkie voor slaaptyd. Nog een kans om daardie stemmetjie te hoor, daardie laggie te sien en daardie klein lyfie teen jou vas te hou. Jy weet hoe dit voel om te wens vir ’n gewone aand wat jy nooit weer sal kan hê nie. & daarom koester ek dit. Die gewone dae. Die deurmekaar badtye. Die nagroetines. Die klein voetjies. Die warm lyfie teen myne. Selfs die dae wanneer ek moeg is en alles te veel voel. Ek is ongelooflik dankbaar vir al drie my kinders, al kan ek nie al drie gelyk in my arms vashou nie. Een leef nou in my hart, en die ander twee herinner my elke dag aan die ongelooflike voorreg om hulle hier by my te hê. Dankie, Pappa God, vir die groot geskenk van ’n gesonde kind. Vir elke asem, elke skoppie, elke laggie en elke gewone aand wat eintlik so buitengewoon kosbaar is. 🙏🏼🤍 Mag ons nooit so besig raak met die lewe dat ons vergeet watter voorreg dit is om ons kinders se mamma en pappa te wees nie. Want vir iemand wat al ’n kind moes groet, is nog ’n gewone dag saam met jou kind iets wat hulle na droom 🤍🕊️
17 ca tử vong và hàng ngàn ca mắc mới mỗi tuần với sốt xuất huyết. Chuyên gia cảnh báo khẩn không được chủ quan khi có biểu hiện sốt. #saigonhealth #tiktoknews
Giải mã lối Sống Nhẹ – Nhàn! #tqnam247 #Panasonic #GiaiMaLoiSongNheNhan #TulanhPanasonic #hợptáccùngPanasonic
About
Robot
API
Legal
Privacy Policy