@farren.cloete: Ek wil graag hierdie met julle deel. Vir 3 jaar kyk ons al na n nuwe eetkamerstel maar het net nooit die regte een gekry. Ek het toe eendag gaan koffie by Clevelynn en ek sien toe haar eetkamerstel. Ek het haar gevra waar sy gekoop het en sy verwys my toe na Hester by Tops Meubels. Ek het instantly verlief geraak! Ek en Brad kon spaar en uiteindelik ons droom stel koop! Ek is so happy julle! Net betyds vir Kersfees ete by die Cloetes❤️
ek het gedink Dai eerste bank wat inkom na dominee gepraat het was die eetkamer tafel lol..
2025-12-08 19:17:35
53
Tania :
Myne is presies soos joune( net ander hout) en waar joune wit is , is myne net donker grys( custom made)
2025-12-08 19:38:58
29
Rowan :
Love die hout. Match Amper die vloer en die wit is stunning! Dit gee strandhuis vibes. 😅Oorweeg n ligter gordyn. En dink dit sal die spasie groter laat voel en baie lug in bring😊❤️
2025-12-08 17:58:33
29
DelyGod :
are u living in a church ⛪️house or ur own mama I'm happy 4 all u do 4 that house 🏠 ❤️🙏
2025-12-09 08:10:12
2
Ester 🌸 :
Dit lyk sooo pragtig Ds🤩
2025-12-08 17:12:54
8
CallyG :
mooi se mooi. geniet dit Ds. en Brad
2025-12-08 17:11:23
1
Amanda :
Love die tafel met die stoele en bank💕💕🔥
2025-12-08 17:14:45
7
Rugaya Fredericks :
Love it I'm sure you'll have some beautiful times and meals around it...enjoy 😍 😉
2026-01-15 12:54:44
1
michaela jacobs. ✨ :
Tops Meubels of niks lol. Goeie kwaliteit.
2025-12-08 19:41:19
1
IF :
Love it.
2025-12-08 17:12:35
1
gj :
x mal oor die tipe style🥰die poote joh
2025-12-09 06:27:48
1
Chantelle :
beautiful ❤️
2025-12-08 17:12:35
2
Mary Jo Snel :
Tops Meubels Vredendal ✌️❤️
2025-12-08 18:25:02
1
Nicolette Van Der Westhuizen :
sjoe dit is ñ fancy eetkamerstel🥰
2025-12-10 10:26:00
1
katherina :
Rerig baie mooi Rev
2025-12-10 11:51:05
1
LappeKas☺️ :
Kyk vir Bonsie😆
2025-12-09 18:13:43
1
user6077266084425 :
Love your new table & chairs
2026-01-12 20:58:21
1
🌼☘️🍁Charlene🥰 :
love this 🥰❤
2025-12-09 21:34:21
1
Elsa#Frozen :
Baie mooi❤
2026-01-07 00:37:46
0
H.Hoffies :
Dit is pragtig. Kwaliteit is n goeie belegging.
Mooi gekies
2026-01-31 06:15:20
0
deone luyt :
pragtig
2026-01-29 17:09:11
0
Cy :
bje mooi ds_ hle🥰🥰
2026-02-20 12:19:26
0
Milla :
Stunning
2026-01-15 16:10:24
0
Avz❤️🇿🇦 :
hoeveel kos dit?
2026-01-09 11:30:00
0
Joshill Lottering 👑 :
Dis mooi Farren 😍
2025-12-08 17:16:32
0
To see more videos from user @farren.cloete, please go to the Tikwm
homepage.