@farren.cloete: Ek weet nie hoe ons gaan dankie sê aan @medalpaints vir die groot seën! Ons waardeer dit so baie. Ek sien uit om julle saam op die journey te vat! Ek gaan help verf. Help my om dankie te sê aan Medalpaints in die comments asb🤍

Farren Cloete
Farren Cloete
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 19 December 2025 11:38:51 GMT
160877
11517
110
37

Music

Download

Comments

kayleigh.2394
Kayleigh23 :
sterkte ds❤️
2025-12-19 11:51:24
9
m222287
m222 :
Happy for you🙏, dis baie thoughtfull van hulle, baie goeie paint, ek in Hardware gewerk, baie nice Company.
2025-12-19 12:05:11
8
sir94995
Sir94 :
Die urns 😭🤣
2025-12-19 12:42:32
9
rosalinemarlow
Rosaline Marlow :
Lieflik.. Sterkte Verder.Baie liefde
2025-12-23 14:03:14
0
tylerfinck_
tyler finck :
baie dankie Medalpaints vir julle bydrae / seëning 🤍 die Here seën julle !
2025-12-19 13:59:54
8
user6720372821692
paulse96. 4 :
Ons kort toilets en wasbakke 4deure vr die kerk ai dt gaan swaar want die kerk staan al half klaar vr 17jaar soo ons het nou so laas week begin bou die laaste 2rye wat gekort het
2025-12-19 13:10:21
2
anchengoliath558
Anch💚💛 :
Love medal paints, ons het so 3 jaar terug in ons huis getrek en het hierie week vir die eerste keer gepaint om ons merk te maak😬en ons het medal paint gebruik dus rerig goed
2025-12-19 13:32:00
2
lisahermanus16
lisahermanus16 :
Sterkte met alles voorentoe dominee♥️♥️🥹 dit gaan so mooi lyk
2025-12-19 11:59:18
4
joleneparsons75
JZP@NC01💃💃🔥🔥🙏 :
❤️🙏 wonderlik ek wl self dai e poxy floors doen by my lyk te stunning🥰
2025-12-20 14:47:50
0
silvanusg
Silvanus :
wow Amen 🙏 🙌 👏🏼 to that. wow it nice to see people still care 4 the community stunning 😊🫠 ✨️
2026-01-04 14:05:40
0
tracyann.tiemie
Tracy-ann Tiemie :
Die here bly Mar net here kyk goed vir dominee en kerk sterkte met reservation
2025-12-19 18:27:52
1
aunty.tina.boesak
Aunty.Tina Boesak :
Seeninge Dominee👌👌
2025-12-19 12:15:36
0
abijegels
Abi Jegels :
Amen dankie Jesus 🙌
2025-12-20 08:33:33
0
kato29647
kato :
baie dankie jy is so pragtige mens
2026-01-27 13:24:39
0
lizmareeskippers6
Lizmaree Skippers :
sterkte met alles voorentoe Ds Farren dit gaan baie mooi lyk
2026-01-03 11:07:53
0
susan.du.toit.san
sinikkadutoit :
God is good gyte
2025-12-21 04:36:34
0
kevinklink3
Kevin❤️ :
👌 Amen 🙏
2025-12-20 07:56:36
0
jacqueline.hendri63
Jacqueline Hendricks :
Beautiful ❤️❤️❤️
2025-12-22 04:04:32
0
eunisia.maureen.a
eunisia Maureen Adams 71000000 :
Dankie medel paints ons Ds is MA no 1 maal die geseende van die Here be blessed
2025-12-19 19:26:44
0
maraboegirl123
maraboegirl123 :
Pragtig 🎊 👏 🙏 ❤️
2025-12-19 21:08:55
0
louise_misty
Louise :
God is regtig so goed baie bly vir ds Farren en gemeente
2025-12-20 13:30:20
0
creamy.cupcakes4
creamy cupcakes :
Baie Baie dankie 🤗❤❤🙏🙏 medal paints
2025-12-19 20:12:53
0
user9176746600486
Miranda Snyders :
Baie dankie aan medalpaints❤️
2025-12-20 06:51:23
0
marilynrene1
marilynrene1 :
Blessings 🥰🥰🥰🙏🙏🙏
2025-12-20 06:15:52
0
mrslwilliams
MrsLWilliams :
Blessings in abundance... Love this ❤️
2025-12-19 12:18:37
0
To see more videos from user @farren.cloete, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About