Aai,,,,,, die evangelie liedere dit is stigtend ,,, lekker sing x nou saam 🌻👏🏻
2026-02-20 12:11:30
1
Esmeralda🌻 :
Amen🙏🙏🙏❤️❤️❤️
2026-03-29 14:39:52
1
Marcel Jafta :
Goeie môre godsman eks so bly vir hierdie lied ek post dit sommer in ons kerk se groep, ons sukkel so bietjie met die ritme by die chorus miskien sal dit help
2026-02-16 05:05:56
1
VernonMoses :
Mooi een Godsman, een van my gunsteling. 😇😇😇
2026-02-02 21:00:03
1
veroniqueg_adonis :
U is ‘n blessing🥹🥹🥹🥹
2026-02-02 21:02:34
1
user600050526151 :
🙏🙏🙏
2026-02-12 19:57:55
0
To see more videos from user @emeliowagenaar, please go to the Tikwm
homepage.