@getrealwiththeryans: Replying to @user3093595270074 shopping in South Africa @EdRyan @kayleeryan #spendtheday #getrealwiththeryans #saffasabroad #afrikaans

getrealwiththeryans
getrealwiththeryans
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 03 February 2026 07:16:39 GMT
48447
3514
78
37

Music

Download

Comments

mirelkie
Mirela :
R99????!!!!! what the freak!!!!!!!! when I left S.A it was R8 for both. That was 5 years ago!!!!!?
2026-02-03 17:30:13
12
daisyblom0
🇿🇦🧸Tanya💛🇳🇱🩰PPG🩰 :
nee julle maak my jaloers ek wil ook shop in SA. ek soek ook son ek nou oor die koue en winter😳😳😳
2026-02-03 11:17:25
3
hou_my_dop0
Hou_my_dop :
Ek mis daai dunked wings😭❤️
2026-02-03 08:35:19
4
mevgreyling3
Almarie Greyling🌻 :
Ons soek n try on haul van wat die fam gekoop het in SA🥰
2026-02-03 09:15:07
2
saffa_in_manchester
Saffa_in_Mancherster :
ONS is so kinder wat n lucky packet ooo
2026-02-03 20:29:19
0
vanessakriel
Nessie🇿🇦 :
Maak my erg lus, nog 9 weke vir ons voor ek n steers chippie kan eet !
2026-02-03 10:04:41
2
yourfavouritebrunnet_xx
Bella :
Hiiii ek Love julle en julle videos ❤️
2026-02-03 13:35:26
2
janine_tupperware
Janine van Aswegen :
tot wanneer is julle in SA
2026-02-06 21:54:41
0
dis_ek_anja
Dis_ek_Anja :
Laatweet as julle in Pretoria kom draai
2026-02-03 08:36:37
1
chante_2006
chante_2006 :
ek wil julle asb sien voor julle terug gaan
2026-02-03 08:08:22
1
mrs.yolandi
†𝒴ℴ𝓁𝒶𝓃𝒹𝒾 𝒞𝓁ℴℯ𝓉ℯᥫ᭡. :
Jinne, wens ek kon julle raakloop. ❤️
2026-02-03 08:39:50
1
nadiainkanada
Kanada met Nadia 🇿🇦🇨🇦 :
Dit lyk na so 'n lekker dag! 🥰
2026-02-03 10:25:55
1
valerienel32
Valerie Nel :
Daai dunked wings!!! 🤯🤯🤯 Kan nie wag vir ons kuier in Junie nie! 🥹🥹
2026-02-03 07:37:44
1
doediekoen
💞 Doed'z 💞 :
Ek love ook hul dunkend wings..Geniet elke happy..
2026-02-03 13:05:37
1
descpt1
DesCpt🇿🇦 :
What a day 😌
2026-02-03 08:57:32
2
ashleyvanwyk55
ashleyvanwyk55 :
🥰🥰🥰Julle moet dit baie, baie geniet
2026-02-03 08:33:25
1
anellbotha
Anell :
Ek het dit geniet saam julle in die mall 🥰🥰🛒🛒
2026-02-03 07:52:43
1
southafricans_in_canada
SAFFAS_In_Canada🇨🇦Anneke🇿🇦 :
my eerste stop in SA is definitely Spur. Julle sal nie verstaan hoe crave ek onion rings nie. PS ek is pregnant en ek kan nie onion rings kry nie😭
2026-02-04 23:49:56
1
marilize464
💙❣️Marilize❣️💙 :
so bly jyt daai highlighter gekoop dis amazing!! ek love dit. oe shop mos leke in clicks ne!! ek love fourways mall so skoon en netjies
2026-02-04 20:55:53
1
mossiebtn
user3093595270074 :
Hoe mis ek Fourways 😭
2026-02-03 08:24:30
1
gaildnb
Gail_DnB :
Miss you guys!! Hope your having a wonderful time xxx
2026-02-03 20:57:59
1
eat.ur.mielies
eat.ur.mielies :
daai swart rokkie is so cute . waar het jy dit gekoop ?
2026-02-04 02:08:43
4
vleisie01
Prinsloo's in the UK 🇿🇦🇬🇧 :
not the dunked wings sooooo jelly 🥰
2026-02-04 22:44:53
0
tinkz_197
✨🤍Leah/Tinkz | Vlogger✨🤍 :
🤗🤗🤗
2026-02-05 20:10:29
0
To see more videos from user @getrealwiththeryans, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About