The blessings of the Lord is always with you friend. En natuurlik is ek Altyd right by your side ❤️✨
2026-02-10 21:11:19
24
Shireneadams7 :
ek kn regtag ni wag vi di lipstick 😁
2026-02-09 19:10:14
25
Jacolina Andrews :
Naand Ds , al hierdie nuus is alles wonderlik , alles van die beste vir dit wat voorlê.
2026-02-09 19:09:11
15
Abigail Louw :
Baie excited vir die rooi lipstick 💋💄. Ek is n rooi lipstick lover. Bid vir Ds, op God se tyd. Waiting for mine too. 6 years. But ons bly hoop. 🙏
2026-02-09 20:18:55
4
amore_matt_ :
mother nature smaak so! ekt ook verlede maandag op my verjaarsdag dai geskenk gekry😂😂😭
2026-02-09 19:11:26
3
Tinkerbell :
Ds wanneer suen ons wat het lover toe gegee vir die verjaardag ons wag in spanning 😁
2026-02-09 19:21:24
0
Annelie :
Ek kan nie wag vir die lipstick- ek loer letterlik elke dag om te kyk of dit al beskikbaar is ! Lekker slaapies 💕💕💕
2026-02-09 19:39:06
2
Ma Tapala :
excitement for the book and lipstick enjoy your holiday MSC cruises has been our holiday for the past 3 years ❤
2026-02-09 19:36:58
3
Letticia Engel :
Hi Ds, is dit net 15% af op eerste orders?
2026-03-12 19:56:23
0
Smurfie :
Kani wag Vir JW lipstick Nie sal definitely bestel
2026-02-10 05:31:21
1
cole H :
if you do have time can you pls check my inbox
2026-02-09 19:06:58
0
Karen_lcp1 :
dominee kom daar ni weer geite goed nie.......ek love u n u persoonlikheid u laat my glo in myself n n n dankie dominee😇😇🥰
2026-02-09 20:23:24
1
Henda Davids :
Jy is te dierbaar Ds❤️❤️❤️
2026-03-07 12:49:52
0
MaxyPokbaas95 :
love that for u
I wanna support the lipstick ❤️
2026-02-20 00:11:35
0
Elvera.Alexander :
🥰🥰🥰pragtig
2026-02-09 19:07:04
2
Chanté :
Ek bars van trotsheid🥹♥️
2026-02-10 13:49:31
1
Ellie Nay :
lekker slaap 🙏🏼🙏🏼🙏🏼❤❤❤dus amazing
2026-02-09 19:08:48
1
cole H :
my favorite person
2026-02-09 19:06:35
2
Yolande Du Preez :
Ooh nou kan ek ook sulke mooi rooi lippe hê! 🥰
2026-02-12 16:46:25
0
Yolande Du Preez :
Wat is daai pienk potjie cleanser wat jy gebruik, asb?
2026-02-12 16:45:50
0
Mrs.Engelbrecht :
jy is geseen🥰
2026-04-12 14:04:57
0
Rina :
🥰🥰🥰🥰pragtig
2026-02-17 17:31:06
0
annelizevanwyk4 :
Watter onderlaag gebruik jy? Ek het 26 jaar Estée Lauder gebruik. Ek hou van proper coverage en ook staying power. Maar nou is die formula verander en dis terrible.
2026-03-25 16:09:03
0
cornelle :
wa koop ek d lipstick en hoeveel gan dt kos?
2026-02-15 17:10:09
0
To see more videos from user @farren.cloete, please go to the Tikwm
homepage.