@klipkouers: Arnold Vosloo vertel hoe ’n gesprek met sy suster, Nadia, hom laat besef het hy wil elke jaar ’n paar maande in Afrikaans werk. Hy sê Hollywood-flieks is nie meer sy enigste fokus nie, sy hart trek terug Suid-Afrika toe. #ArnoldVosloo #Afrikaans #Hollywood #SuidAfrika #Loopbaan #FamilieInvloed #foryoupage

Jacques Basson
Jacques Basson
Open In TikTok:
Region: ZA
Monday 16 February 2026 20:24:10 GMT
51431
896
18
29

Music

Download

Comments

jonny_diezel
Jonny_Diezel :
Die enigste Internationale Akteur wat nog trots is op sy Afrikaanse erfenis....jy is n Legend Arnold Vosloo
2026-03-09 16:42:02
22
dawies75
dawieS75 :
great akteur
2026-02-17 13:54:45
10
landibear8
Landibear :
Ek is bly hy is terug maar hoop dat hy weer Imhotep gaan speel. Hy het hom so goed gespeel dat ek die karakter sommer jammer gekry het. Terloops, my man se pa het die musiek gedoen vir die Boetie films.
2026-02-17 13:03:40
8
andraroets
Andra Roets :
so trots suid-afrikaans 🥰
2026-02-17 09:25:46
6
zecylia.taylor
Zecylia Taylor :
Welkom terug Arnold
2026-03-19 18:38:09
2
lizellemarais3
@Lizelle Marais :
hy is Great akteur!!!
2026-02-17 20:15:04
3
silverofficer
silverfox79 :
Love Love die man
2026-03-28 14:16:44
1
paddalyrics
PaddaMusic :
lekker Arnold
2026-02-16 21:09:32
2
sanelsanel4
SANEL Sanel :
Goeie Actor nog altyd😂 Welkom terug
2026-02-17 08:16:28
6
ramona.fourie
Ramona Fourie :
💯 Afrikaans akteur….
2026-04-10 19:16:25
2
christiaan.scheep7
Christiaan :
kak akteur lol was net op regte plekke op regte tyd
2026-02-17 09:17:29
1
angelic_wolf_kitten
🐺🐈‍⬛♔꧁Ꭺ𝖓𝖌𝖊𝖑𝖎𝖈꧂♔🐈‍⬛🐺 :
👌😏 Excellent. Maak nie saak waar ons gaan nie, ons harte Klop trots Afrikaans.
2026-02-17 22:20:43
1
morne.van.zyl98
Morne Van Zyl :
Kom terug oumaat.
2026-02-17 11:44:56
3
To see more videos from user @klipkouers, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About