@straatkindtt:

🥺💔STRAATKINDT💔🥺
🥺💔STRAATKINDT💔🥺
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 19 February 2026 11:28:39 GMT
216168
12247
853
2202

Music

Download

Comments

adrianajuries
adrianajuries :
my dogter wat ni werk ni..sit nou hier by my ..en luister... sy se nou ..wies di oom... ekt nou lekker gelag...wens jle kon haar gesiggie sien.ek dink syt nou haar cv.s gn regmk
2026-02-19 12:07:47
139
natachasnyders88
Natacha Snyders :
Jissis I'm tempted to post this on my WhatsApp status 😂
2026-02-20 04:37:13
72
missangelica05
Mrs-Angelica :
En jyt vigeet van die 8 koppies coffee, melk, cremora (my ma het altyd gese jy Wil vreet soos een wat n goeie pension gekry het) 🤣🤣🤣
2026-02-19 17:38:29
51
megs3392
Megs :
as ek nou vi my groot kinnes dit se dan is ek wee n slegte ouer
2026-02-20 14:34:14
25
daizy1189
Daizy :
😂😂Moet togi v ons so seer Se ni aii jirre j Mak ons Diep seer mahn
2026-02-19 13:14:01
34
berneshiabruintjies
Berneshia Bruintjies :
"Wat jou plant?"🤣🤣🤣
2026-02-19 18:13:58
42
tasha9430
tasha :
Ek Wil dit v my broer stu maar ek lusi v drama ni😁😁hoekm doen my broer dit!!
2026-02-20 08:09:22
8
zuza1023s
Zuza1023* :
Ek dink ek moet di video in my famlie groep gooi en sien wat spring uit🤣😂😅
2026-02-19 19:28:20
9
thinlizzy50
thinlizzy50 🇿🇦 :
Lekker lag ek nou. Dit is soos iemand wat hoender bring vir braai maar skep eerste die steaks en tjops op😅😅😂
2026-02-19 13:40:09
16
moodie1701
magmoedtitus :
😂😂😂 nee kak mahn 😂😂😂
2026-03-27 18:21:14
5
user2362639032154
🤩MIMS🤩 :
😂😂😂😂ek keni moet ek le en lag of sit en lag nie wuh...hoekom maak jy so jy maak my hart diep diep seer😂
2026-02-19 15:03:21
7
jacky77007
Jacky :
Hoekom doen jy dit 🤣🤣🤣
2026-03-01 20:31:23
7
catherine.meyer1
Cj 🤎🤎🤎 :
Jy praat waarheid jy ander een try met jouR370 die volgende een voel Dai geld is te Min Vir sy maag
2026-02-20 05:04:49
5
user1787244220020
Blake@Keisha :
jy maak my hart diep diep seer
2026-02-24 11:45:49
5
trotsenamamajiena
Maxell Hendrik Majiena :
Nee man moenie vir ons so mak nie jy mak my hart diep diep seer moenie tog vir ons so maak nie toe nou😂😂😂😂😂😂😂
2026-02-19 12:35:44
5
moereedahharris
Indiana :
oooh soe waar en soek uit wat hulle wil vreet 😂😂😂
2026-02-20 05:47:44
5
user69955619638157
@stela189 :
moenie vir ons so maaki ellergies vir pap en melk 🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣 ons gn ooki beeste koop ni
2026-02-19 13:00:32
6
user326044768
Samantha :
Ek wil ook weet wat gaan aan🤣🤣
2026-02-19 11:49:53
8
user9281543860504
user9281543860504 :
Die ander kook somer self kos wat hulle nie eers gekoop het nie😂
2026-02-20 11:23:31
5
prokidd786
prokidd :
eh😭😩😩
2026-05-05 14:27:16
1
lionelgentle247
lionelgentle :
General salute op jou getuig en Raad.🤪
2026-05-10 20:31:00
1
pearls585
Pearls :
Nee kak man nee
2026-05-13 18:30:31
1
lionelgentle247
lionelgentle :
Goie voorbeelde, humour me more😅😂🤣
2026-05-10 22:25:49
1
marialegwale982
Maria Legwale :
😁😁😁dankie brother
2026-05-01 17:12:09
1
jrdavids7
John Robbie :
lol
2026-03-21 08:01:45
1
To see more videos from user @straatkindtt, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About