@boervrousmithie: Die week van @Netwerk24 se smaakmakers is hier. 🌾 Ek deel so kortliks bietjie wie die Smith'e is en waar ons ñ verskil in die landbou maak 🐑 Dis ñ voorreg ! 🌾 #fyp #smaakmakers2026 #landbou #boervrousmithie @Ryan Smith 🇿🇦 @Landbouweekblad
ek is so jaloers op jou lewe jy leef my droom daar op n plaas tussen Al daai diere ek love dit julle is awesome mense mag die Here julle net Al die pad voorentoe seen en bly veilig🙏
2026-02-23 19:43:43
5
FarmingSim25Afrikaans :
God Seen!!!!!!!!
2026-02-23 20:27:10
4
Emmie :
Eks mal oor jou content❤️🙏
2026-02-23 15:31:45
6
Elsa#Frozen :
Wens julle net alle sukses toe. Mag God jul seën met wysheid en insig❤️
2026-02-23 19:46:36
3
✝️💕🐾EUREKA🐾💕✝️ :
Een amazing boervrou,met geloof van ń mosterd saaitjie.🙏🙏♥️♥️♥️
2026-02-23 16:09:41
5
Bee🐝 :
AMAZING ❤️
2026-02-24 13:17:41
2
Vasti | Roaming Munro’s 🐚🌼 :
loveeee die 🥰
2026-02-24 11:58:43
2
Viljoentjie :
love julle videos
2026-02-23 18:00:55
3
pieterbotha85 :
trots op julle julle doen goed
2026-02-24 20:37:21
2
Jorene Dancing Mom💃🇿🇦 :
Ek hou duim vas🙏🏻🙌🏻🤗❤️
2026-02-25 15:44:47
2
Lizette Swart :
Baie Blessings vir julle.
2026-02-24 18:43:28
2
satotx :
Baie mooi julle! Hoe amazing
2026-02-24 01:08:37
2
mariusnel35 :
Wonderlik,hou van julle content 🙏😎
2026-02-24 02:59:59
2
Sunet :
Ek love die plaas.....🥰
2026-02-24 02:27:17
3
Val :
Mooie mens 🥰🙏
2026-02-24 07:48:37
2
Yolanda Hyman :
Awesome
2026-02-24 04:34:49
3
Brian :
Bevok💯
2026-02-24 18:19:13
1
Vrystater (Lisa) :
julle oulik 🥰
2026-02-23 18:42:20
3
charli :
awesome,boerdery mees bevredigenste werk waar jy na aan Jesus en natuur kan leer. mag jul geseen word🥰
2026-02-24 07:05:51
1
Noem.my.Anna :
💜💜💜💜 Ek hou styf duim vas vir Jou.
2026-02-23 19:58:22
3
Dr Kobus Liebenberg :
Die Here is ons Herder... Amen 🌷❣🙏🏻
2026-02-28 22:03:20
2
Lize 💛 :
Die hemele aleen weet....🥹♥️
2026-02-26 10:56:26
3
Helene van Wyk :
Julle is n baie oulike paartjie
2026-02-23 20:04:21
4
arista :
Jy so uniek sonder authentic is die woord
2026-02-23 21:50:51
3
To see more videos from user @boervrousmithie, please go to the Tikwm
homepage.