@mel_die_storieverteller: 🥹🩷 Sy is Netwerk24 ✨SMAAKMAKER✨ van die jaar 2026 en Huisgenoot se TikTokker van die Jaar. Dankie aan: - my aanlyn gehoor, julle het my hele lewe verander - My kleinsussie, carmenonajourney, wat my heel eerste TikToks afgeneem het in haar huis op ‘n Huawei P20 en tot vandag toe my nr.1 fan en cheerleader is - My binnekring vriende en familie, wat genuinely gelukkig is vir al my wenne en ore is vir al die BTS dinge - elke handelsmerk wat my al ooit betaal het vir ‘n video, nou ry ons ook ‘n beter kar - elke klein/groot besigheid wat al ooit vir my ‘n pakkie gestuur het, ek hoef darem nou nie meer alles op kamera te unbox nie 😅 - My langtermyn borge, Mahindra Silverlakes en H2O2Style : julle maak die lewe maklik - My span; Coleen, Carmen, AJ, Desiré en Ronald - julle is die mure, dak en skilderye van die huis - Die haters, julle is my grootste motivering om die wêreld ‘n beter plek te maak - My man. Jy is my rots, my instahusband, my kalmte na en in die storms. Ek is oneindigend lief vir jou!
Mel die Storieverteller
Region: ZA
Friday 27 February 2026 06:19:24 GMT
Music
Download
Comments
mionette_official :
Jy absoluuuuuttt vriendin dit♥️♥️♥️
2026-02-27 06:45:42
61
Schmulian-Badenhorst :
Ahh het iemand nie die hele video nie 🙏🏻 Wil hoor wat se hulle van jou?! Baie Baie Geluk Mel xx Sien jou oor 5 maande in NZ 😁
2026-02-27 08:46:00
29
Simoné Bothma :
BAIE GELUK, MEL! ❤️❤️❤️❤️❤️
2026-02-27 08:44:59
7
Sohail Rowan Booise :
Congratulations❤️😭 you are such an awesome person
2026-02-27 10:16:16
4
Hester_le_Grange :
Dit is nou die bewys van wat ons nog altyd geweet het - jys n SNACK!
2026-02-27 07:00:55
6
Anslin Gysman :
Congratulations once again! Jy verdien dit keer op keer! ♥️😭
2026-02-27 14:51:08
3
Ina Viljoen :
wel verdien. jy is eg en eerlik en mense kan relate. hou aan met jou positive vibes. jy was so gaaf teen oor my kinders by die selfde event. dit se so baie van jou karakter.
2026-03-25 03:18:58
1
Elmie Munday Official 🇿🇦🇬🇧 :
Jy verdien dit 😍
2026-03-01 12:26:22
1
irenelandman665 :
Baie baie geluk Mel jy verdien dit uit en uit❤️
2026-02-27 19:53:07
1
johan venter :
Well deserved!!!!💐🏆🥇🎉
2026-02-27 10:32:35
1
elmarieharvey2810 :
Jippieeeeee!!!! 🥰🥰🥰 Baie Geluk Mel!!
2026-02-27 10:46:38
1
aleciafbester :
Baie Geluk!!
2026-03-02 08:01:03
1
Annelize van Wyk :
Girl, jy verdien dit 1000%.
2026-02-27 17:53:47
1
Martin Hou Dit Lekker :
dit is fantasies ek so bly🥰🥰🥰🥰
2026-02-27 19:15:28
1
Mariska :
Baaaaaaaie geluk Mel! Jy verdien dit 1000000% 💛
2026-02-27 15:48:51
1
selmanel790 :
aaa Mel wat ñ aswesome toekinning. well done meisie hou aan met wie jy is
2026-03-01 07:55:29
1
💛🌾🌿 Juanita 🌿🌾💛 :
Baie baie geluk.. Jy verdien dit oor en oor..
2026-02-27 15:43:33
1
tyler finck :
baie geluk ❤️!
2026-02-28 07:45:19
1
gina :
whoop whoop wel done girl. jyt dit verdien
2026-02-27 10:33:34
2
Linda :
Baie geluk, jy verdien die toekenning.♥️
2026-02-27 11:58:04
1
Marcielle Fourie :
💞Baie trots op jou👌👌👌
2026-02-27 13:13:06
1
LEAH SA [Official] :
Geluk skatta!! 💕
2026-02-27 08:21:25
2
Zannerie Shani :
Jis, ek is suuuper bly vir jou! Jy verdien dit deur en deur!! 😁👏🏻🥳 Baie baie geluk! Jy is so groot inspirasie.
2026-02-27 10:15:55
2
GOGGA :
well deserved 👌
2026-02-27 08:32:19
1
ms sunflower :
Baie geluk Mel🥰🥰🌸
2026-02-27 07:07:04
1
To see more videos from user @mel_die_storieverteller, please go to the Tikwm
homepage.