@pickardhenn: Gister het my ouers vir die eerste keer vir Nina ontmoet. Nina is die eerste kleinkind in ons familie, en my pa is die enigste oupa wat sy het. ’n Lankverwagte oomblik wat gevul was met trane van vreugde, baie lag en soveel liefde. Ek is dankbaar vir my familie en vir die kosbare tyd saam met hulle.
Pickard Henn
Region: ZA
Thursday 05 March 2026 04:39:39 GMT
Music
Download
Comments
user3114467747587 :
Soveel emosie…, dis kosbaar veral Oupa se oe. Soooo mooi
2026-03-05 16:23:31
1
Anna Claassen :
Congrats.
2026-03-31 21:24:10
0
pimp_me_up_stylist :
so so mooi blessing verseker❤️❤️❤️
2026-04-01 13:00:48
0
Hanéke :
🙌🏼 Geniet haar , Bevoorreg ! 🩷💜
2026-03-06 06:36:21
0
Hendrik Jooste890 :
Ouma en Oupa se Pop Sy is pragtig ❤️❤️❤️❤️
2026-03-05 10:01:45
0
Marinda :
te pragtig en kosbaar. wees geseënd ❤️
2026-03-05 09:05:11
0
Margaret :
🥰🥰🥰🥰🥰💕💕💕💕💕💕
2026-03-15 23:42:04
0
Wins :
😁😁😁
2026-03-06 05:08:06
0
@Zãr_Møñî🌴 :
@Karina Johnson
2026-04-08 16:39:01
0
Mainie :
🥰🥰🥰
2026-03-05 05:12:11
0
Mammabear :
Awh baie kosbare videotjie. Ai daai eerste ontmoeting is onbeskryflik vir n ouma en oupa. Geniet haar sy is pragtig. 😍
2026-03-05 07:27:43
0
Susanna Hassan :
🥰🥰🥰🥰
2026-03-05 13:27:37
0
shella :
Beautiful ❤️❤️❤️
2026-03-05 13:27:58
0
Salome Kapp :
Mens kan die liefde en trots op jou overs se gesigte sien. Dankie vir die deel.
2026-03-05 20:26:36
0
To see more videos from user @pickardhenn, please go to the Tikwm
homepage.
© 2021-2026 TikWM. All rights reserved.