@farren.cloete: Ek bederf julle bietjie met 'n 10min vlog van my inkopies. Ek hoop julle geniet dit. Onthou - ek bly in n vakansie dorp. Alles is duurder. Onthou ook ek werk verskriklik hard. Terwyl jy slaap 2uur/3uur die oggend sit en werk ek om hierdie leefstyl te kan handhaaf. Moenie dink dit kom maklik, want dit doen nie. Laat ons bly wees vir mekaar en mekaar motiveer🤍
Farren Cloete
Region: ZA
Saturday 07 March 2026 14:27:06 GMT
Music
Download
Comments
razeastro :
I love a shop with me video but your trolley is stressing me out😂😂😂
2026-03-07 17:29:47
102
Jayden Felix 🥹🤍 :
Die tamaties en brood lê onder ,Dominee 😂😂❤️
2026-03-07 15:46:40
43
Life-ingWithJeff's :
al die goed le bo op die tamaties 😳
2026-03-07 15:23:44
12
ROBS🎀🎀 :
@Farren Cloete I definitely challenge you to pack the trolley right lol🥰
2026-03-07 16:04:17
20
user2375727363733 :
Jy vat ons saam maar koop niks vir ons
2026-03-07 16:41:39
12
Jeaneen :
enjoyed the vlog immensely 🥰
2026-03-07 15:02:13
7
Lavern :
Ek lovvveeee mos n ou lekker shopping vlog....dit voel so ek stap en shop saam❤️
2026-03-07 16:24:05
8
Christaline Williams :
Peetseun is te cute🥰🥰🥰🥰🥰
2026-03-07 16:15:39
2
TarrynHill :
Jou trolly is giving me anxiety. Verkeerd gepak
2026-03-20 08:20:54
3
miss Greta :
dominee is brood nog oraait dit lè heelonder😂
2026-03-07 15:14:21
6
Anzel Wiese :
Oh i love shopping with you Reverend!😀🤩 Ek lag en smile hier..❤️❤️Please keep doing..Love you.
2026-03-07 16:22:23
3
LiezelPC :
Dai arme tamaties en brood🤣🤣🤣🤣🤣🤣
2026-03-08 16:30:36
2
tamlynbrown :
love die vlog! dankie ds❤️
2026-03-07 15:26:31
3
ethan :
Wanneer kom die redbull of OK campaign dan?🥹😩😩
2026-03-17 05:09:44
1
user21946744957028 :
Dominee asb ek vra mooi ASB die trolley.... my hart kan dit nooit hou nie😂 die arme brood.
2026-03-10 11:04:16
3
Heinwill Beukes :
love this for you ❤️❤️❤️❤️
2026-03-07 16:29:33
1
Jaylè Botes :
2026-03-07 14:51:21
1
ROBS🎀🎀 :
@Life with Candice ✨packing the trolley and I thought of you immediately
2026-03-07 15:46:32
3
Ethan George Smith :
❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️my eie
2026-03-07 14:48:45
1
Hi_its_Charmy :
Lol you didn't just throw both the Bread 🤣🤣🤣🤣
2026-03-07 20:25:46
1
Leeann Mentor :
love this shopping blog
2026-03-07 14:54:47
1
Byron :
❤️❤️❤️❤️🥰 my gunsteling skat
2026-03-07 15:05:25
0
junetta512 :
DS moet die tomatoes bo gesit het 😂😂😂ek like cap van DS pas baie baie mooi by DS lekeer shop sowaar DS ons sal maar in ons Budget moet net Bly DS
2026-03-07 16:04:55
1
lyle :
Het di wink vi ds kwaad gmak want als word ggooi😭😭
2026-03-08 12:23:16
2
nicolette :
jy së die naam goed Gouda en niet Goeda🥰🥰🥰
2026-03-07 14:49:57
4
To see more videos from user @farren.cloete, please go to the Tikwm
homepage.
© 2021-2026 TikWM. All rights reserved.