@bobbyvanjaarsveld: Was regtig verbaas oor hoe besonders die Sonneblomfees werklik is. Well done aan almal betrokke daar! Dankie aan die @GROOTfm 90.5 span @Liezel Pieters @Demi Lee Moore en @tamlynwessels_official vir die onverwagte #BoerDing dansies op stage 😂 Julle was amazing ❤️ Well done Alvin en Anrika Bruinders en BAIE DANKIE dat ons daar kon speel! Waardeer dit! 🙌🏼