So mooi Groot geword. Pappa bederf lekker en versorg hulle baie mooi. Dierbaar die 2 wielletjie neusies ❤️
2026-03-29 08:34:49
0
Chosen :
So groot geword Pappa 🥰🥰🥰 te oulik
2026-03-26 15:30:46
3
SANDY Hunter :
Hallo my baby god bless them
2026-03-27 04:04:16
0
Marlinda Liebenberg :
My dierbare Seun. van God jy is een gekose mense, dankie daarvoor, Ek my sielsmaat van 46 jaar op Kersdag 05:26 Vir God gegee, Ek het hom nie verloor, hy sal in my hart bly verewig, jou spreuke en inspirasie is so rustig
Groete
die ouvrou van Garsfontein
2026-03-27 17:21:57
1
Martie Smit Muis :
🥰Hulle is so lekker bederf. Geniet die 2 wielletjie neusies ❤️🥰 so ougat
2026-03-29 17:43:15
0
ritalourens :
Hulle is pragtig en baie lief vir jou. Ek kan dit nie glo nie🥰🥰
2026-03-27 13:33:24
0
🌟Adelia🌟 :
Ahhhh hul word mooi groot😇😇😇😇😇
2026-03-27 07:40:04
0
Kachel (karen Zowitsky :
So groot 💕💕💕
2026-03-27 08:59:16
0
christine 🤪🤪🤪🤪 :
Awww hulle word Nou groot❤️❤️
2026-04-02 07:12:50
0
PEET :
so groot geword🥰
2026-03-27 19:06:39
0
Rika :
Aaaaw hulle word groot🥰
2026-03-27 13:47:47
0
@Pollie :
Hulle het mooi groot geword love it 🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰
2026-03-27 06:27:33
0
🖤💜 ANNIE 💜🖤 :
They have grown so much! Hope you are doing well Werner xoxo
2026-03-26 19:34:38
0
Amelda De Kock :
HULLE IS SO 🥰SAL HUL OPEET SO OULIK IS HULLE 🥰
2026-03-27 05:14:32
0
Gerry :
🥰🥰te cute
2026-03-28 11:51:26
0
charmaine de lange :
Ai toggie, te oulik 🥰🥰🥰
2026-03-26 15:36:32
0
Hendrik :
Daai twee,gaan vir solank as wat jy lewe en hulle lewe by jou bly.🥰
Hulle het onafskeidbaar geword.💯👌
2026-03-26 17:49:47
1
ek weet nie :
Zulu en Zara is baie mooi hulle 2 gaan jou een dag ook om rol
2026-03-26 17:19:28
0
yvonne28818 :
So mooi, geniet hulle. Jy is baie bevoorreg om so na aan hulle te kan lewe.
2026-04-01 02:37:04
0
elizekapp0 :
🥰🥰🥰🥰 HY IS YE CUTE VIR WOORDE🥰🥰🥰🥰🥰
2026-03-27 03:51:32
0
Willieze_de_Beer :
Ek sal mos so varkie op soen🥰
2026-03-26 20:17:20
0
Kay Davidson :
ahhh cuteeee❤️❤️, they got so big🥹
time doesn't stand still🥹❤️🥹
2026-03-26 20:45:38
0
? :
Cute❤️❤️groot geword❤️❤️❤️
2026-03-26 19:23:22
0
To see more videos from user @wernerheyns_official, please go to the Tikwm
homepage.