God het jou uit stof geskape, Joe... Hy maak nie foute nie, en Hy leef binne jou ook ...
2026-04-01 21:35:30
5
monja.matthee :
@monja.matthee: Ek was nie lank na Covid se lock down in Hartenbos, en jy was daar Jo. Ek dink ek het jou in ‘n oomlik van swakheid gesien buite ‘n kuierplek. En ja, ek was nie jou favourite fan na daardie oomlik nie. Jou woorde het nie by jou verhoog woorde gepas nie. En nie lank daarna nie is ek deur ‘n lelike egskeiding, en heng, jou musiek het my party dae gedra. Veral Spring. En ja, ek het so show of 2 van jou na die woorde in Hartenbos gemis. Ek het wel terug gegaan na jou musiek toe, en sal seker weer jou shows begin kyk. Hou aan met jou musiek, en moet nie dat iemand dit in ‘n boksie sit nie, jou musiek praat met mense se harte wanneer dit nodig is. Dankie daarvoor.
2026-06-15 09:47:26
3
Emma :
Joe jou liedjies was nog altyd n hoor storie met lirieke by, ons is almal partykeer Elke 1 van daardie karakters, hoe diep en jou woorde praat met my siel, Mag die Here Se Genade ons almal genadig is en met Al ons foute nog steeds op ons Name ken🙏❤️❤️❤️❤️❤️🥰
2026-04-01 05:33:00
7
Rachel Coetzee :
dankie vir jou stories. dit maak mens se oe weer oop.
2026-03-31 18:55:51
10
nocci :
Dankie ek sit op my bed en bid Here wees my as sondaar genadig. God is so so goed altyd.🥰
2026-04-01 04:24:03
16
Alida_SA :
Danq vir die mooi 'storie'
2026-05-23 08:29:16
3
Cindy :
Jo, jy is gekies deur God, ongeag wat mense kies! Jy is gekies deur God om ons weg te wys deur jou en jou musiek!
2026-04-01 19:57:45
11
Avo :
Kan jy asb net a video maak en se ons is nie boeties nie asb
2026-05-20 20:00:25
2
ritalourens :
Jy is nie n stuk gemors nie jy is n kind van God🙏 Jou stories inspireer my altyd. Jy kan maar gaan leer vir n Pastoor God gebruik jou reeds om ons te bless en daarvoor sê ek baie dankie. Geniet jou stories en musiek ongelooflik baie moet nooit verander nie. Staan vas in jou geloof.🙏🙏🙏🙏🥰🥰🥰🥰
2026-04-02 10:13:47
5
Belinda :
Jy is nie n gemors nie. jy is n inspirasie vir ons wat hopeloos voel.
2026-04-01 19:11:10
5
Wendy :
Wow Jo jy het my gebless met die boodskap van jou. Die Here gebruik jou reeds. Be blessed
2026-04-02 07:26:57
6
Riekie :
🥰🥰🥰🥰Wow dis so mooi
2026-04-01 03:54:51
5
KONING :
Well said Jo! So so waar van elkeen van ons, en genade dat jy die openbaring met ons deel. 🙏🏻
2026-04-01 15:11:45
5
SusanVonMetzinger :
🙏 Amen
2026-04-04 11:48:29
3
Marius Potgieter :
Dankie
2026-04-05 07:49:54
3
Ms Africa 2024/5 - McCayla :
My Liewe Liefste Jo, in die storie van Afrika, is jy reeds ‘n Pastoor. Baie dankie vir wie jy is in God se storie.
2026-04-03 06:58:49
5
Flo :
Amen
2026-04-11 06:23:33
2
norman Keyser :
Amen🙏🙏🙏
2026-04-16 17:50:54
2
🎶🎙Leona-G,H & L🎙🎶 :
Dankie Jo. My oë is ok vanoggend weer oopgemaak.
2026-04-20 07:17:48
3
neelsm :
amen jy praat baie wys ek ho wat jy se
2026-05-16 16:42:32
2
Cindy Torr Malan :
Amen
2026-04-03 07:57:27
3
ericajonker0 :
Amen🙏🙏🙏
2026-05-16 16:54:46
2
Cindy van der Westhuizen :
wow well said.
2026-04-02 14:37:16
3
WESSIE"" :
""" SHALOM """👌♥️👌
2026-04-03 21:40:34
2
Yvette Van Eyssen :
Geseende pass naweek vir jou Joe , blessings 💗
2026-04-03 09:20:52
4
To see more videos from user @joblack8, please go to the Tikwm
homepage.