@christophermcinnes91: Om te verander net om in te pas is n moerse fout! NOOIT WEER NIE #fyp #virjou #viral #BrinantGroup #SAMA28 @Mcinnes_in_Black&White🧔🏽🐺

Mcinnes_in_black_white
Mcinnes_in_black_white
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 03 April 2026 06:41:02 GMT
5348
642
31
41

Music

Download

Comments

online.marie7
online Marie🥰😘❤️‍🩹 :
Wees net jou self🥰🥰
2026-05-31 11:50:45
1
edwindewaal01
Edwin De Waal :
moet nooit verander vir ander mense nie, wees wie jy is
2026-04-03 19:40:49
1
secureguarding
Chris van den Heever :
yster woorde
2026-04-03 09:42:37
1
skelitoor
Etzinn Production 🇿🇦 :
Was n paar keer daar. Foor mineer gan slaap, wees trots op jou self. Wan weet dit of nie daar is baie mense wat dankbaar is vir wat mineer doen. Gan foort met liefde en voorspoed.
2026-05-18 20:57:11
1
charmaine.weitsz1
Charmaine weitsz :
Dus so waar👌
2026-04-10 09:11:03
1
blommievorster
Lucia Mills :
dit is fokken moeilik ja. voel net so 🥺
2026-06-02 04:26:22
1
anita.blignaut
Anita Blignaut :
Kon myself nog nooit vind.
2026-04-03 17:39:17
1
vfcdfgguhfd
soneblom kind 🌻🌻🌻🌻🌻 :
Ek Kyk Nie Meer Nie
2026-05-01 07:23:07
1
original__sto
🦁🖤ORIGINAL_STOUTGAT🖤🦁 :
Ek Kan nie myself so Kyk nie
2026-04-03 15:16:04
1
hothunk43
Adriaan Viljoen :
ja is waar
2026-04-16 09:47:21
1
imalwaysonthemove
feisty konyn 😂 :
Yep
2026-04-03 12:55:13
1
kruger69.04
KRUGER :
Dis vkn erg moeilik..... Dit maak eintlik seer
2026-04-03 16:20:36
1
tania_blondie
💖Blondie💖 :
dis so waar
2026-04-03 17:48:39
1
cliff89_
Cliff :
Elke dag mmmn
2026-05-07 22:26:04
1
jp032253
jp :
Danki .. Di skryf ek neer en gan dai belofte. màak ek ht dit di laaste 10 jaar van my lewe gedoen my self verander om nt raakgesien te word . En al wat dit my gebring ht is hartseer en pyn gan deur die moelikste tyd in my lewe nou . Egskeiding na 10 jaar en wat my di meeste breek is om ni my kids elke dag te kan sien .Maar ek weet di Here ht n uitweg vir als Danki friend ht nodag gehaat om di te hoor 🙏
2026-04-03 07:36:06
0
estamuis
Esta :
maar ondou jy is n mooi mens dit is Wie jy is.🌹🌹🌹🌹🌹💯💯
2026-05-21 18:05:05
1
ernieburningbush7_
Burning Bush Bosveld Tv :
Ekt n moto wat ek by leef..... Fuck the People we are the People. as jy my ni like nie ..... jamer ne
2026-04-18 20:31:31
1
justin.smith0098
🇿🇦Justin Smith🇺🇲 H2A :
Fok ek staan nou da my tjom wat moet ek doen 🤷‍♂️🙏🙏
2026-04-24 04:30:26
1
corne1328
Corne🐼 :
dis hoekom Ek Nie spieels in my huis het Nie
2026-04-03 07:34:38
1
andy.dutton20
Ann-dorette Dutton :
MENS PAS NIE ALTYD IN ALMAL SE BOKSIES IN NIE , EK HET DIT AL AANVAAR
2026-04-03 08:06:23
1
estamuis
Esta :
Ek Weet Nie Wie Ek is Meer Nie...😳😳😳😳😳net so skat. ♥️
2026-05-21 18:04:22
1
suidwesmeisie
Dj country meisie remix :
🥰🥰🥰
2026-04-04 10:38:10
1
minette851
Minette Oelofse :
🙏🏻🙏🏻🙏🏻
2026-04-03 15:24:10
1
To see more videos from user @christophermcinnes91, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About