@straatkindtt:

๐Ÿฅบ๐Ÿ’”STRAATKINDT๐Ÿ’”๐Ÿฅบ
๐Ÿฅบ๐Ÿ’”STRAATKINDT๐Ÿ’”๐Ÿฅบ
Open In TikTok:
Region: ZA
Monday 06 April 2026 10:21:50 GMT
166772
12099
315
439

Music

Download

Comments

user5629175046563
Jerome :
My bra jy al gedink om boeke te skryf hai vehaaltjies wat d skole ken gebruik vi opvoeding want glo my baie baie baie skool kinders sal hule ways change want jys n groot inspiration gazi true ๐Ÿ’ฏ๐Ÿ’ฏ๐Ÿ’ฏ๐Ÿ’ฏ๐Ÿ’ฏ๐Ÿ’ฏ
2026-04-06 13:48:50
73
monicnhlapo
Mo'nifha :
het my 15 jarige seun nou laat luister, ek hoop hy het nie net geluister nie maar ook geleer hier uit. Ek praat elke dag met my Jong span en jou stories ruk n mens se hart STRASTKIND, dankie baie dankie van n engkel ouer..... my kinders leer Baie uit jou stories. Jy verander lewens en nie net eenige lewe nie maar die Jong span hulle wat die toekoms van more is Dankie Dankie.
2026-04-06 20:24:38
31
mlnshaw
Minshaw Iqhoeke :
Kyk ook na Bradley Arendse se content ๐Ÿ‘Œ jul is inspired โœจ๏ธen ek likes onsse eie contents.
2026-04-06 18:27:48
28
jayangel_1
Jonathan Angel :
this is the story of many of people in our communities. How distractions of the world can ruin a beautiful soul.๐Ÿ™๐Ÿพ Dankie broer
2026-04-07 10:49:05
20
eunica822
eunica822 :
You are Talented indeed๐Ÿ”ฅ๐Ÿ’ž
2026-04-06 11:03:21
35
marithee.van.rooy
Marithee Van Rooyen :
Baie mooi storie en ook opvoedkundig. Ek hoop daar is Baie Jong mense wat daarna gaan luister. Ek luister Baie na jou stories. Bring nog vir ons stories jys n goeie storie verteller. Dit boei n mens. Dankie
2026-04-06 20:58:41
13
joshuaphillipus3
Smiley โ˜บ๏ธ :
Boeta dankie vir die een I really needed to hear this it keeps me motivated and I hope and pray that you message reaches out and touches more souls out there you truly are gifted and keep being the voice of the voiceless ๐Ÿฅบ
2026-04-06 20:34:42
18
missb7723
MissB ๐Ÿฅฐ :
ek hu v ju stories muni ophu ni laat n mens baie dink rerag is mooi mar sad ook
2026-04-06 19:34:37
6
alicia.ayton
Alicia Ayton :
Joh boeta. Ek hoop baie jong span kyk na jou videos en luister na jou woorde en besef wat jy hulle probeer sรช en te inspireer om nie daai pad te loop nie๐Ÿ™
2026-04-09 21:52:55
10
user72498460544955
Shane :
waarheid hondโค๏ธ
2026-04-06 11:23:58
9
umlilo888
Martin Zeekoei :
Baie mooi storie larnie...it reminds me of my childhood friend...๐Ÿฅน๐Ÿฅน
2026-04-11 18:11:41
5
user3712688243867
Nicole :
di manier hoe j jo stories vertel is awesome ND with so mch meaning!!keep it up
2026-04-10 09:42:41
6
dawidvisser818
Dawid Visser1812 :
so true
2026-05-23 08:21:09
5
silvanourikhob1
Silvano :
Jys die beste my broer man .๐Ÿ˜ญ๐Ÿ”ฅ
2026-04-06 12:29:41
11
markyboy056
MARKYBOY :
wie het vir jou al die stories geleer huh wat baie mooi en waar is.mooi storie vir die anders om te leer
2026-04-06 12:08:19
8
sonia89721
sonia :
ooh straatkint jy ....jy vertel n storie....mens MOET verstaan.....jy us awesome love love love jou content brah... trots op jou my skat ๐Ÿฅฐ
2026-04-06 12:23:36
10
conrow101
Erick Majiedt :
Dis base on a true story broer I've seen this before ๐Ÿ’ฏ๐Ÿ˜”๐Ÿ˜”
2026-04-06 17:01:53
7
user5100291998407
Boetie WoukS :
Masekind riene waarheid,baie dankie broer
2026-04-06 13:15:17
5
angelic.van.wyk
Angelic Van Wyk :
Best Story teller elke ding ht n na gevolg
2026-04-06 12:24:25
5
oliviasaul5
Livia_OnTop :
waarheid bru ek tel op
2026-04-06 11:04:08
7
carebare48
carol :
j vertel pragtige stories..maar tog Soooo waar..danki dat j stories vertel wat werklik waar gebeur ..trots op jou seuna..๐Ÿ™
2026-04-06 14:32:48
5
galensebemaglera
Boikarabelo Aaron :
This is a story and ur storys they are heart broken ๐Ÿฅน๐Ÿฅน๐Ÿฅน๐Ÿฅน๐Ÿฅน๐Ÿฅน๐Ÿฅน๐Ÿฅน๐Ÿฅน๐Ÿฅน๐Ÿฅน๐Ÿฅน๐Ÿฅน๐Ÿฅน๐Ÿฅน๐Ÿฅน๐Ÿฅน๐Ÿฅน๐Ÿฅน๐Ÿฅน๐Ÿฅน๐Ÿฅน๐Ÿฅน๐Ÿฅน๐Ÿฅน๐Ÿฅน๐Ÿฅน๐Ÿ’”๐Ÿ’”๐Ÿ’”๐Ÿ’”๐Ÿ’”๐Ÿ’”๐Ÿ’”๐Ÿ’”๐Ÿ’”๐Ÿ’”๐Ÿ’”๐Ÿ’”๐Ÿ’”๐Ÿ’”๐Ÿ’”๐Ÿ’”๐Ÿ’”๐Ÿ’”๐Ÿ’”๐Ÿ’”๐Ÿ’”๐Ÿ’”๐Ÿ’”๐Ÿ’”๐Ÿ’”๐Ÿ’”๐Ÿ’”๐Ÿ’”๐Ÿ’”
2026-04-06 14:05:01
6
kagishogys
kagishogys :
yisi bru vn my jj weet net hoe ek moet sรช ๐Ÿ˜”๐Ÿคž
2026-04-06 11:19:16
6
brejx8
brendal๐Ÿ‘ป๐ŸŽญ :
can I get one please
2026-05-31 12:05:23
2
samuel.la.grange
Samuel La Grange :
Diepliggend my seun. Jy moet n motivational speaker word
2026-05-26 07:31:32
3
To see more videos from user @straatkindtt, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About