@ags.brakpanwes: Donderdag dink aan die kruis… ✝️ Terwyl Jesus daar hang, sê Hy: “Vader, vergewe hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie.” – Lukas 23:34 Selfs in pyn… Selfs toe Hy verraai, geslaan en gekruisig is… Kies Hy vergifnis. Hy het dit vir my gedoen. Hy het dit vir jou gedoen. Dis liefde wat ons nie kan verstaan nie… maar wel kan ontvang. ❤️ #JesusRed #church #fyppppppppppppppppppppppp

AGS BRAKPAN-WES KERK
AGS BRAKPAN-WES KERK
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 09 April 2026 14:07:49 GMT
196059
7386
207
781

Music

Download

Comments

renierpaulsen
Riempies777 :
Joh,,,dis wat liefde v jou naaste is,,ongeag wat hulle aan jou doen/gedoen het.Dankie Herder God seen ú vir die mooie boodskap
2026-04-10 04:11:53
8
labron03
Duke :
virgifnis... maak n mens vry
2026-04-10 08:08:26
14
f_megss
𝙼𝙴𝙶𝙰𝙽 𝙺𝚁𝚄𝙶𝙴𝚁 :
Mnr Brand , een van die beste onderwysers wat Hugenote ooit gehad het. ✝️
2026-04-10 08:57:27
3
shaunarendse4
Shaun Arendse :
paster bid vir my asb my naam is shaun Arendes asb x will ni so wees ni amen 🙏
2026-04-28 18:56:08
1
jmm.recruitment
Bokkie :
pastoor asb bid vir my seun van 29 wat nie op die regte pad is nie dat God met hom werk asb Amen
2026-04-10 18:40:23
3
user2201556000356
1234 :
Oh, how I wish I can meet you in person
2026-06-05 07:11:05
0
gentleman.gen.x
Gentleman Gen X :
jy is n baie beter mens as ek my hart is vol haat en lellike gedagtes
2026-06-15 10:20:36
0
makkie.koedyk
Makkie Koedyk :
AMEN AMEN. DANKIE MY HERE JESUS VIR DIE PASTOOR SE VERGIFNIS🙏👏
2026-06-23 12:44:07
0
hennievanderme872
henry :
amen 🙏🙏 dit is waar baie dankie dit maak my oe oop
2026-06-17 15:23:48
0
mailulamike
Mailula Mike :
Amen 🙏🙏
2026-08-27 17:03:14
0
marshallspogter97
marshallspogter97 :
past D
2026-04-11 05:14:01
1
willemackermann8
Willem :
Amen🥰
2026-08-09 07:27:04
0
dg.cooper
DG Cooper :
jy is sp sterk mens, dankie vir die boodskap
2026-04-10 08:40:42
1
user7526213468
Geraldine :
amen
2026-06-18 17:29:44
0
ilze_bad
ilze :
Rerig?
2026-05-30 19:24:53
0
shaneku
Shane Ku :
AMEN
2026-05-30 12:10:17
0
magdalenasapretor
leniq :
AMEN
2026-05-30 19:10:30
0
rolihlahlaabathem
Heaven _got yuh :
amen 🙏 🙏 🙏
2026-05-10 07:38:21
0
shaun6345
Shaun :
Vergewe Amen 🙏
2026-09-30 16:57:24
0
kas.shap
Kas Shap :
ek sal nie kan nie sorry dalk is ek anders of dink anders..want ek wet Jou dis swartes wat sulke goed doen...eks so jmr om tehoor.maar ek sal nooit so iets kan vergewe nie
2026-04-09 17:34:59
1
vrolikheid
Vlinder :
sjoe ons in die nw en my ouma is ook verwurg tot sy dood is met haar voorkoot en tot vandag 20 jaar later. het ons nog nie haar moordenaar gekry nie oor die jare het my haat verander in jammerte oor wie dit ook al is ek is net bly my ouma is by Jesus in die hemel en ek gaan haar daar sien as Hy my kom haal. dankie vir jou boodskap
2026-06-05 06:47:42
0
user1526200968000
Legend :
sjorh reality slaan my nu
2026-06-29 18:00:53
0
maix_31
Maix :
jong ek weti of ek sal kani
2026-04-16 13:48:27
0
neillaj
Neill_Joubert🥀💙 :
🙏🙏🙏
2026-04-14 20:55:26
0
chrizelcdp
Chrizel3 :
😢😢🥺🥺
2026-06-20 09:13:24
1
To see more videos from user @ags.brakpanwes, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About