@emilesekombuis: Cream corn vetkoekies! #lekkerkos #suidafrika #afrikaanskos

Emile se kombuis
Emile se kombuis
Open In TikTok:
Region: ZA
Saturday 11 April 2026 03:52:39 GMT
286688
8508
219
4783

Music

Download

Comments

annasp622
Annasp62 :
Sjoe, na dekades leer ek nou die houtlepel-olie-toets trick👏👌
2026-04-12 04:30:18
33
user5301853608798
jacqulinesmale :
wat is rys meel in engels😃
2026-06-22 15:17:49
0
suzie6190
Suzie :
Ek hou van jou kalm, rustige aanbieding.
2026-04-25 07:22:05
15
angel7614978155792
Charlene visser :
Ek groot geword met dit my ma dit baie vir ons gebak dan sit ons stoop op dit tewyl dit nog Lekker warm is😁
2026-05-05 18:48:03
2
catziel
Lanie :
Gaan dit probeer. Watter olie gebruik jy, deesdae se olies het aardige smake en reuke.
2026-04-12 08:27:01
6
ithaca653
Ithaca :
Wat doen jy met die oorskiet olie na jy klaar gebak het?
2026-05-23 14:43:22
0
salomariee
salomariee :
Ek het my hele lewe lak gedink net my ma weet hoe om mielie vet koekies te maak. Vat my terug na my kinderdae 🥰
2026-04-30 17:14:24
5
heathercottle
Shelley :
Awesome 😊
2026-05-24 07:18:43
1
vanzylnadia0
Nadia van Zyl :
Hoeveel olie ongeveer? 🙏🏻
2026-05-09 06:34:56
0
5petronella1
Martha Bezuidenhout :
I love your recipes it is very nice delicious and yummy 🥰🥰🥰🥰🌹🌹🌹🌹
2026-05-04 13:16:18
2
shir6409
Shireen :
Thank you for sharing 🙏
2026-04-28 18:09:50
2
mashabaps
Mashabaps :
lekker meneer
2026-05-11 23:21:20
1
melanieswart4
Melanie Swart :
Lyk lekker...
2026-05-05 14:02:54
1
sharonsimons3
Sharon :
dit lyk heerlik
2026-05-01 06:00:13
2
divanpretorius919
Divan :
jip hy moet bietjie soet weeß
2026-05-23 04:45:45
2
betty.hendricks0
Betty Hendricks :
lekker 😂😂😂
2026-05-18 21:22:32
1
marilyn.germishuy
Marilyn Germishuys :
Dankie vir deel lyk baie lekker.❤️❤️❤️
2026-05-01 21:17:06
2
lady.k516
👣Walk By Faith👣 :
Yummy!
2026-05-18 20:14:58
2
kittys.leather.bo
KittyLeatherBoutiqueVELDSPOOR :
lyk heerlik
2026-05-02 17:32:13
1
missboshoff
lizzie :
Sjoe lyk heerlik gaan beslis vir ons bak
2026-05-13 13:14:37
1
tazocin4
User597 :
Love jou recipes🥰🥰
2026-05-15 18:11:41
1
legacywithwessel
Wessel 082 808 0470 :
lekker man my bek kooil nou
2026-05-05 09:24:29
1
fayrozsimon
Rosebud :
rol dit in cinnamon sugar na dit gebak is....te lekker 😋😋😋
2026-05-20 19:50:43
1
ilza.bothasoela
Ilza Botha(Soela) :
heerlik.
2026-05-06 22:34:13
1
sandra.198222
Sandra :
ymmmmmm😁😁😁😁😁
2026-05-01 17:05:46
1
To see more videos from user @emilesekombuis, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About