@once_upon_a_plane_: Eerder laat as nooit! Wou al vanoggend post maar dinge is nogsteeds chaos… However die blinds het my in n baiiiie goeie mood gesit! 😍 Gebruik ons code (ouap10) vir 10% discount op blinds en gordyne! @galaxyblindsjhb If you want that luxury feel en wil net jou spasie bietjie upgrade (veral as jy die look wil he van hoër ceilings, then what are you waiting for!!! #homerenovationideas #houserenovations #dreamhome #blindsandshades #galaxyblinds