Jo, ek het baie respek vir jou en waardeer die feit dat jy opstaan en reguit daaroor praat.
Ek was eens self daar, dinge het my so erg begin onderkry, dat ek uit my posisie by die SAPD bedank het vir my eie veiligheid.
Ek het alles vir God gegee en vandag is ek dankbaar en waardeer elke dag en elke blessing.
Jy is n inspirasie en motivering vir baie daar buite, ons waardeer jou.
🫶🏻
2026-05-02 05:21:41
9
EngelA❤️🩹💘💔😇 :
My man het een jaar vir my verjaarsdag vir my kaartjies gekoop vir Juanita se show by Emirald Casino in Vanderbijlpark. Ek sê jou Jy wat op getree het daai aand het die aand vir my gemaak! Jou liedjies inspereer baie. ❤️
2026-06-11 08:09:44
2
Susan Potgieter :
Dankie vir die boodskap ek wens my man kon dit sien. Depressie het hom gevat in Julie 2022
2026-05-12 18:31:07
6
Viking girl :
Wow....dankie...presies wat die manne nodig het.
2026-05-30 07:42:39
2
Veruschka Povey 🇿🇦💕🇺🇸 :
you got this 💪
2026-05-21 12:55:50
3
Toekie Du Toit :
Wonderlik.
2026-06-13 14:57:34
3
Chrizel3 :
Amen asb Jesus Christus ❤️❤️❤️🙏🙌 lei en help ons Abba Vader
2026-06-01 02:05:26
2
Francois Bornman :
lekker Jo. man up,show up and never give up. ons is ook net mens
2026-06-22 18:50:34
1
Madelein Du toit :
Dankie Jo. As ñ vrou is dit die
mooiste ding waneer ñ man sy gevoelens wys en mee deel. Want dit is nie ñ teken van swakheid nie maar ñ teken van hoe steel jy is.😇🙌
2026-04-18 06:31:35
5
Theo :
Dit reen nou
2026-06-13 01:33:55
2
FlynnRiddler :
Dankie Jo
2026-06-13 19:41:42
2
meh... :
Baie dankie vir jou Joe. Net man tot man, dankie
2026-06-13 09:49:15
2
Jacques980227 :
yster
2026-06-14 13:50:16
2
Pikewyn🇿🇦 :
👌💯👌 true never give up 🙏🙏🙏
2026-06-11 02:33:23
3
BAKGAT_Vibes🩵 :
you got this 🩵
2026-05-02 05:13:12
2
Christian :
Ek het die boodskap nodig gehad vandag. Dankie
2026-06-02 16:23:13
2
Koos :
Amen🙏
2026-06-12 16:34:51
2
Amanda Jordaan :
Wow
2026-06-09 19:11:58
2
Matie van Graan :
Go Pappa Jo!
2026-05-07 04:48:27
4
Francios Hodgman :
Dankie Jo jou yster
2026-05-24 11:32:59
2
Jaco Schwartz :
Ai ou jo dankie man jy weet my seun was man en het sy eie lewe geneem wat jy doen is goed en maak so baie saak dankie
2026-06-13 22:38:48
2
oupapanda7 :
Jy is n Yster💜🐼
2026-05-23 05:35:02
2
🎶🎙Leona-G,H & L🎙🎶 :
❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️Bid vir ons manne.
2026-04-26 04:49:00
2
Louis :
Respek my maat dis so waar woorde daai
2026-05-30 17:48:33
1
Adriaan :
Dankie
2026-04-26 17:30:03
1
To see more videos from user @joblack8, please go to the Tikwm
homepage.