Hi, hou baie van jou motiveering en jou fiercely persoonlikheid. Groot respek vir jou!
2026-04-16 13:42:49
1
ian :
Niks kom verniet nie en harde werk beloon altyd...my suster het in Spur waiter werk gedoen na matriek...en met n beers gaan swot,3de en 4de jaar in een gedoen om graad klaar te maak....vandag het hulle goeie lewe en sy getroud met n kaptein in Lugmag...so ons almal bepaal ons eie pad en jy praat waar...respek
2026-05-02 18:24:40
0
To see more videos from user @just_a_mompreneur_saffa, please go to the Tikwm
homepage.