@mrs.bouwer: 3min Mikrogolf Melktert !!! Hoekom het ek nie vroeër al geweet van hierdie nie 😱😱😱 En die wat daarvan geweet het hoekom Share ons nie die goed nie ?? 🤔 Anyways enjoy die een 🪻 #FoodTok #quickmeal #easycooking #recipeshare #recipes

Mrs.Bouwer
Mrs.Bouwer
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 16 April 2026 12:37:28 GMT
596798
15018
200
10224

Music

Download

Comments

user3820344740035
hello :
Waar is die quick en easy resipe
2026-05-27 22:41:46
8
user196969553
Johan :
Gat vi hom NOU maak🤪🤪❤️
2026-04-17 05:47:39
9
mrs_linz_secheel
Mrs_Linz❤️💍🔒 :
Dankieekt nou v ek n hubby gemaak v Sunday afternoon was so leka... Mens kan dit Seker in die yskas n bieq koud maak ook ne
2026-10-18 15:01:46
1
mizzlee02
Lerato Vicky :
hi can you please open your save option please 🙏
2026-06-09 05:00:10
1
cindiology_
C*L*M :
Lyk baie soos melkkos? ek eet elke winter baie melkkos vir aandete!
2026-04-17 08:36:00
15
marykeolivier28
Maryke :
wat is die resep
2026-04-19 19:34:58
1
prettypamper2017
prettypamper2017 :
Ek het die nou net gesien, toe dink ek, kom ek probeer. wow. Ek moes myne net bietjie langer gekook het, maar so ver proe hy goed. ek wag net dat hy genoeg afkoel sodat ek kan eet 😁 Dankie vir die deel.
2026-04-21 17:29:46
8
pulchrify0
P :
Daai kort net biekie koekies ook hhmm
2026-04-16 21:03:25
6
tiffanyfourie0
Tiffany Gomes :
myne het absoluut n flop uitgekom. i don't like it 🫠
2026-05-21 13:25:03
1
dedryh
Deez Mary Poppens :
2026-06-22 20:16:40
6
frangeldenhuys
FranGeldenhuys :
my mens, dit proe vir my soos melkkos met m twist !!! heerlik!! dankie. ek wou nog foto neem toe is hy klaar geeet 🤣
2026-04-22 19:04:49
3
chimunhuchimwe
Spiderman🕷️🕸️ :
English version pls😭😭😭
2026-06-24 07:50:55
1
juanitacoetzee285
Juanita Coetzee285 :
Lekker Vir winter's dae
2026-04-25 11:46:51
1
gerhardslabbert71
gerhardslabbert71 :
You didn't made me n koppie melktert too,so dit gaan moeilik wees to be friends 🤣😂🤣😂🤣😂
2026-04-20 05:18:57
1
_whiskey_wagon_
𝓦𝓱𝓲𝓼𝓴𝓮𝔂 𝓦𝓪𝓰𝓸𝓷 :
Joss dit kort net daai lekker crust
2026-04-17 06:26:25
5
_caroline_etrezia
Caroline :
toe Ek die Resep Sien toe maak Ek hom Sommer dadelik baie lekker Maar ja Moet Langer gelos word in microgolf maar Verder baie lekker
2026-05-14 03:41:32
1
lelanie.bouwer
🌈Capricorn69🌈 :
Hey🤭🤭, my van is ook Bouwer lol😁😁😁
2026-04-20 13:28:38
0
friedrichmakkink3
Friedrich Makkink🇿🇦 :
Ek gaan die een beslis probeer!
2026-05-23 19:25:53
1
alexis_buytendag1
Lexi bear :
Baie dankie tannie vir hierdie wonderlike respep . Proe nes soos regte egte melktert van woolworths af ✊🏻⭐️
2026-05-18 15:04:10
1
ftbraindead
noneofyourbusiness :
baie lekker dankii vir dit
2026-04-18 14:58:21
2
mrsrocksta
MARISKA :
DAAAAANKIE
2026-04-19 15:32:28
2
juelzzz8
Juelzzz8 :
Die klonte storie like ek nie.
2026-04-18 12:39:05
1
mamasita2174
mamasita2174 :
Hi. Please share the recipe , it looks yummy
2026-04-19 11:11:25
1
chantellefunja0813
CHANTELLE :
Ek het dit gemaak maar dis nie soet genoeg vir smaak nie
2026-04-19 12:47:15
2
natashapruis20
Natasha Pruis20 :
resep asb
2026-04-18 08:46:48
1
To see more videos from user @mrs.bouwer, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About