@joshwin_taurijo: #commercialdiver🤿 #livewhileyourealive #Godfirst #family #motivation @❤️Charlene Taurijo -Original❤️

Joshwin Taurijo
Joshwin Taurijo
Open In TikTok:
Region: MY
Friday 17 April 2026 10:42:48 GMT
165597
19777
1819
1652

Music

Download

Comments

sheilavanrhyn
Sheila Van Rhyn💝🥰 :
Yor brother Joshwin 😭😭u laat my trane loop 🙌🏾🙌🏾
2026-04-17 15:07:30
135
bernhartine
user141173674338 :
Hulle het my man ,wat pastoor is Januarie 15 in Namibia vermoor,niemand is gevang nie maar ek dien dai selfde Here .Die Here bly die Here,Hy is die waarmekaar vn Sy woord Dai persoon sal moet uit kom in die naam van Jesus.Amen my broer my kind .Ons prys die Here saam met uhulle .Hy is diesefde Jesus
2026-04-18 06:21:31
67
moniquefourie11
Mrs. Fourie🥂 :
If you don't know my story you won't understand my praise🙌🙌🙌..Dankie Here ek skep moed🙌🙌🙌🙌#goosebumps!
2026-04-17 13:41:27
186
wixi0911
Wixi :
Ek voel altyd elke woord wat jy en jou vrou altyd so deel.Dankie dat julle altyd tyd maak om ander te bemoedig want so skep ons moed
2026-04-17 11:07:46
149
neesa078
neesa :
niemand is goed om sleg te word ni en niemand is te sleg om goed te raak nie dankie Here
2026-04-17 16:04:17
66
sammyqueen18
Sam Queen :
yor brother Josh i had only 33 rand now I bought 20 rand Peloni and a bread maar nog tans is ek Dank baar shuu this got me in tears ma ek weet my God is in the mids
2026-05-20 08:08:07
13
rechardo73
RS Transport :
Brother ek wil he u moet vir my bid vir my en my familie ek het my werk verloor laas jaar en ek het n scholar transport besigheid begin maar daar is mense wat wil sien ek gaan fail bid vir my en my besigheid
2026-04-20 06:49:27
41
leelayooooo
Lee :
Ai Here ek Prys U in my donkerte en ek Prys U in my Sonskyn 🥺🙏🙏😫. U is werd om gePrys te word in al ons omstandighede 🙌. Al die Lof en die Eer kom U toe 😭🙏🙌
2026-04-19 09:02:38
17
ingie43
Ingie :
wat Kan ons u vergeldig ,vir al u weldade my Koning🙏❤️😭😭😭😭💞💯dankbaarheid..ek voel u my broer😭🥺💗
2026-04-18 07:16:58
15
melaniedavids3
melaniedavids3 :
God is n waarmaker van sy Woord. Sy tyd en nie jou tyd nie Amen🙏🙏🙏
2026-04-17 11:26:14
28
zayaanbuck111
zayaanbuck111 :
I felt every word it was like thunder going through my body and soul. Ek is n sondar maar hou aan bid vir my boys op tik en dagga. Brother you give me me hope and faith to not give up on them
2026-04-17 14:07:17
24
michelleabrahamse3
michelleabrahamse3 :
Wow Josh! Jst forward it to my kids who are desperately looking for work and this gives me hope
2026-04-17 17:49:48
31
doreen.carolus
Doreen Carolus :
All the Glory to God...😇
2026-04-17 16:55:32
6
robynpetersen8
💞Robz💞 :
Amen.. you got me so emotional,😭its like im connecting with ur spirit/emotions. He never fails us.🥺There is none like Him..🙇‍♀️
2026-04-17 10:53:13
25
clang3672
clang3672 :
My traane loop. Ek kan jou dankbaarheid voel. Die Here is wonderbaarlik. Ek voel jou liefde vir die Heere
2026-04-18 18:32:33
10
elroneh2
elroneh2 :
Dankie Jesus U maak van niks iets 🙏🙏 ek Vertou steeds dat U iets van my ook Gaan maak. Want U genade is groot 🙏🙏🙏
2026-04-20 09:07:10
8
danny_livelife592
Danny :
joh Brother Joshwin, joh Jesus!!!Here ek prys U!! Amen dankie man ♥️🙏🙏🙏
2026-04-18 13:50:55
5
maria.b7518
Maria B :
Sjoe my Br u laat ek huil, die Hre is die Here.
2026-06-06 06:10:00
6
frederick9804
Frederick :
Thank you Lord for using br Josh so powerful in the mighty name of the Lord Jesus Amen 👏🙏😇 .Powerful message glory hallelujah 🙌
2026-04-17 12:27:00
10
lala670747
Lala :
Thank You Jesus 🙏
2026-04-17 12:29:51
5
joan.booysen
Joan Booysen :
Halulujah die Here is die Here x vul di gees van God tereyl x samet Josh aanbid Amen
2026-04-18 18:31:22
6
christinamarthinu0
Chrissy :
🙏🙏🙏broer Joshuan Ek sit hier met n knop in my keel ,en Ek is so trots op u en dankie Vir die bemoediging 🥺tans is my oudste seun op Straat ,ja baie sal Se hys Al op n ouderdom dat Hy Moet Weet wat is reg en wat is verkeerd ,nogtans!!!! is die Genade van die Here op hom en soveel Ander op Straat en op dwelms ,my hart jubbel met u broer en u gesin en u vrou ,dit gee my weereens hoop ,is daar enige iets wat God Nie kan doen Nie,baie dankie God seen !!!!! ons Bly biddend Vir mekaar Amen 🙌🙏
2026-04-17 12:12:29
16
92staceylee
Stace :
hallelujah God is genadig 🙏🏻
2026-04-17 14:38:01
6
rozaanpietersen3
ROZAAN :
Jor ek voel dit die Here is regtig groot onbeskryfbaar GROOT 🙏
2026-04-17 16:18:38
5
etts243
Grace upon grace :
Amen they see the glory but they dnt know your story .
2026-04-17 17:37:03
6
To see more videos from user @joshwin_taurijo, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About