Ek dink jy is nie arm nie. Jy is baie ryk, want jy het jou eie huis! Ek het niks! Ek het ook sowat R300000 by Bitcoin bedrog verloor. Ek het hard gehuil, maar ek het opgestaan en voortgegaan. Die duiwel verwoes jou, maar kyk op na God.
2026-04-19 04:58:31
13
Mad's driving :
Ek het ook verloor
2026-04-23 14:07:29
3
Dolla :
Ek het ook Baie verloor
2026-04-23 12:08:32
2
scorpio5683 :
I am interested but after losing everything, I can only depend on my gov. pension and it is soooo little I barely get by. How can I earn extra, pls help.
2026-04-20 00:58:08
1
bandid waggon :
het ook 6o0 000 verloor kan nie maar vertrou nie
2026-04-18 12:51:52
5
Sophia Opperman :
ek is daar
2026-04-22 14:27:32
2
Aldo Leibrandt :
that is tough
2026-04-19 18:32:00
1
VJ :
Yor..... EK OOK BAIE GELD VERLOOR
2026-04-26 19:44:06
1
George Mckenzie :
sruur asb
2026-04-20 03:34:10
1
hendrinaLB*064*668*4634 :
sterkte op jou reis. ek bid jou groot sukses toe
2026-04-24 15:00:21
1
Virginia Jooste :
Info asseblief
2026-04-24 19:56:15
0
andrieshugo505 :
Amen n Amen
2026-04-19 17:47:54
1
Felicity :
kan jy my sê hoe jy Dit gedoen het asb
2026-04-23 15:30:33
2
Lucky :
laatweet
2026-04-19 22:49:59
0
Fransie :
Ken ook daardie gevoel....
2026-04-20 15:09:53
2
Ansie :
Het ook Alles verloor het moed verloor
2026-04-21 10:32:42
0
Cynthia :
Help my ook Asseblief 🙏🙏🙏
2026-04-19 15:56:47
2
yourprettygirlwilla.✨ :
ja
2026-04-25 07:12:30
1
Sandra Ambrose :
Ek het dit nie gelees nie ek het dit gevoel sowaar
2026-04-20 12:19:21
1
Sibby :
Baai jammer
2026-04-17 19:41:56
4
Willie :
Help asb werk nog op 62 jaar kani aftree nie
2026-04-18 17:37:45
4
pamelaoctober :
ek wil ook graag geld maak
2026-04-19 19:07:17
1
Gershvin Taylor :
Kan u my se hoe dit werk groot asb
2026-04-18 20:39:42
3
Poker :
ek het alles verloor toe my werk toemaak
2026-04-19 03:43:18
4
Lukas :
Ja Ek ken daai gevoel 🙏
2026-04-18 21:09:20
2
To see more videos from user @johannbuildshope, please go to the Tikwm
homepage.