Dis amazing! Kan jy dalk n pampoentert resep deel?
2026-06-13 15:17:00
1
Magda Vd Berg :
Ek en my familie eet dit as n nagereg apart en eet dit nie saam ons kos ini bord nie...
2026-04-23 04:27:10
13
Farm.days.only 🌾 :
Heerlik dankie👌
2026-06-22 15:22:25
1
Claudie R :
Heerlike, kan ek vir patat koekies dieselfde resep gebruik?
2026-06-10 17:14:57
2
TF 🇿🇦 :
Ek het jou home made milo en cupechino resep gemaak en dis heerlik. Ek love jou resepte. Ek gaan definatief die pap
Mampoen koekie resep maak. 🤤
2026-05-17 08:19:50
2
CathDeGr8🇿🇦 :
my gunstelling, n beautiful video Emile 🥰
2026-05-29 06:58:26
2
🍀Nicole🍀 :
ek het pampoen ogekook maar daar is botter in Kan dit nogsteeds pampoen koekies word?
2026-05-24 16:45:46
1
Blurdablahblahblah :
Waar kom jou liefde vir kos maak vandaan? ✨ Jy maak bae lekker goed!! 🤩
2026-05-20 10:53:55
1
Synovia Applegreen :
Dankie dankie bie hierdie resep... Ek soek dit nou al vir jare😋
2026-05-01 05:03:50
8
Augie :
Baie Dankie vir u resepte..Maklik en vinnig en goedkoop..Ek hou van die passie wat u het.
2026-05-12 09:02:35
1
rokker :
Baie lekker..vandag gemaak.
2026-05-03 09:41:22
1
user5211209061403 :
Wow jyt die lekker ste resepte op tiktok eenvoudig maklik ekonomies you blessed
2026-04-21 04:06:41
6
Lizette Childsmith :
watse pampoen is die beste om te gebruik
2026-05-07 04:48:00
1
hannetjiekotze7 :
Dankie dit lyk heerlik. Ek het n 19jarige kleinseun as hy die naweek huis toe kom dan maak ek altyd iets lekker. Hy gaan die pampoenkoekies vreeslik geniet. Mooi loop. 👌🌷
2026-06-20 10:27:23
1
Wilna :
ek het die pampoenkoekies gemaak. dis baie lekker. dankie vir jou resep. ek gaan dit defnitief weer maak
2026-05-21 12:38:01
0
🌌𝓟𝓻𝓲𝓷𝓬𝓮𝓼𝓼 of War 🏹 :
lyk Baie lekker😁
2026-05-04 12:35:18
1
Alida :
Dankie
2026-04-30 06:54:22
2
Mel :
OOS, Wes , Emile,se kombuis,is bes !!!🥰
2026-05-01 09:42:03
2
spadospakling :
ek Gaan dit probeer 😂
2026-05-09 17:39:49
2
Trompie :
Nou waar is die sweetcorn
2026-05-07 03:24:56
1
Eleanore Genecke :
lekker 😋😋😋
2026-05-11 07:43:07
1
Zelda :
Sjoe, dit sal nou lekker smaak!😋
2026-05-16 16:52:44
1
Shamiela Mohamed :
Mmmmmmm my oorlede ouma ht dt baie gemaak 😍
2026-05-08 17:56:36
1
Abi Jegels :
lekke man lekke 💯💯
2026-05-08 13:11:57
1
MICHELLE❤️❤️❤️EAST LONDON :
Lyk lekke
2026-05-02 05:48:40
1
To see more videos from user @emilesekombuis, please go to the Tikwm
homepage.