@psychwithjc: ⚠️ Belangrikste ding om te weet: Die beste "behandeling" is dikwels om weg te bly. Nie omdat hulle slegte mense is nie – maar omdat hulle minstens ander mense seermaak terwyl hulle dieselfde bly.
Baie interessante en praktiese verduideliking, baie dankie
2026-04-24 07:26:40
25
magneticdigitalsmart :
Sielkundige berader, wat is jou kwalifikasies???BPsig met HPCSA registrasie?
2026-04-24 19:30:08
2
drT :
wat is Donald Trump of is Hy Al drie🙏
2026-05-13 06:28:16
0
Ants Antoinette :
Dis die beste opgesomde beskrywing wat ek al gehoor het! Baie dankie. Kan jy van elke een 'n afsonderlike reeks videos of video maak, en meer in diepte gaan asb?
Ek volg vir The Behavioral Panel (Youtube en Facebook) al n hele klomp jare, ongelooflik goed, en insigewend!
2026-04-24 20:07:13
15
Roeline Nel :
Ek luister na al jou verduidelikings en hoe meer ek luister hoe meer besef ek dat ek n groot probleem het. Dis asof ek my in elke situasie sien.
2026-04-24 18:44:19
7
Butterfly_B :
Baie Intresant sal meer oor die 1 ste 2 wil hoor van no 2 het ek nog nooit gehoor nie.
Baie dankie
2026-04-20 07:00:17
7
M B S Venter :
Baie goeie verduideliking
2026-04-24 07:48:32
2
Retha :
Sal graag meer weet van al 3 hoe Ken jy dit uit
2026-04-24 14:13:45
2
user88765547567082 :
Baie interresant !
2026-04-24 11:21:52
2
Fiela se kind :
asb meer oor alles . ek wil meer oor alles weet
2026-04-24 15:49:51
2
jcvan04 :
😳 Dis bad
2026-04-25 06:16:32
1
Barbie :
Baie interessant. Dankie vir die deel.
2026-04-24 06:09:27
2
mariettejacobs :
baie dankie
2026-05-10 08:12:15
1
Antoinette :
Baie baie dankie!
2026-04-25 08:32:21
2
Valie :
Dié help ons jan-alleman so vreeslik baie. Ek is jou ewig dankbaar. God seën jou. Groete uit Namibië.
2026-04-30 12:42:26
1
Fagma :
Baie dankie, dit was nou die beste verduideliking.
2026-04-26 11:43:31
1
Nicky :
Jip
2026-04-26 08:13:18
1
Renedutoit68 René :
Baie goeie verduideliking🦋
2026-04-28 07:47:16
1
Health wellness :
Dis verskriklik interessant. Praat asb meer oor psigopatiese persoonlikheid - gevare ens
2026-05-26 00:37:49
0
keneels1955 :
Baie Dankie
2026-06-14 09:38:42
0
Bree :
Love dit♥️💯
2026-06-04 08:27:13
0
Barend :
Ek stem saam met al 3 beskrywings.
2 kan verander word deur behandeling.
1 Kan nie regtig behandel word nie. Net gehanteer word deur ander mense.
2026-06-24 17:46:23
0
rietteviljoen41 :
wat doen jy as iemand al die kenmerke van al 3 het?
2026-06-15 10:50:57
1
Zereenah :
baie dankie so interesdant ek het n narsis
2026-06-24 22:32:47
0
Andriesa Amelia Grobler :
Baie Dankie
2026-04-23 16:55:06
1
To see more videos from user @psychwithjc, please go to the Tikwm
homepage.