@meromohamed275: وحشتنى رغم خاطرى الى انكسر 🥺

Kõkè
Kõkè
Open In TikTok:
Region: EG
Sunday 26 April 2026 11:49:07 GMT
224
16
0
1

Music

Download

Comments

There are no more comments for this video.
To see more videos from user @meromohamed275, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos

Heerlike klam wortel koek 🥕 Koek:  - 2 koppies + 2 eetlepels meel - 2 tsp bakpoeier - 1 1/2 tsp koeksoda - 1 tsp kaneel - 1/2 tsp nutmeg - Knippie naeltjies - 1 tsp sout - 4 eiers - 1 1/4 koppie olie - 1 1/4 koppie bruin suiker - 1/4 koppie Amarula - 1/4 koppie jogurt - 2 koppies wortels, gerasper - 1 koppie crushed pineapple, met sy sap - 1 koppie pekanneute, gerooster - 1/2 koppie Appelkoos konfyt Roomkaasversiersel - 120g botter(koud) - 1 1/2 tsp suurlemoensap - 450g versiersuiker - 150g roomkaas - Proppie Amarula *Metode:* 1. Spuit twee 20cm koek panne goed met spray en cook, sit ook bakpapier onder in. 2.Kap die neute fyn en rooster op n warm pan vir 2-3min. 3.Meng al die droë bestanddele saam. 4. Meng die eiers, olie en suiker saam. 5.Sit nou Amarula, jogurt en appelkoos konfyt by en meng deeglik deur. 6. Sit nou die droë bestanddele by jou nat bestanddele. 7. Roer die wortels, pynappel en pekanneute in. Moenie te veel meng nie. 4. Bak op 180°C vir 35-40minute 5. Laat so 10 min in koek pan afkoel en sit dan warm koeke in cling wrap. (Die sweet help om dit lekker klam te hou)  6. Laat die wortel koek oornag afkoel in die plastiek wrap. 7.Klits eers die koue botter todat dit bietjie sagter is en gooi dan die res van die bestanddele by. 8.Smeer nou n lekker hoeveelheid van die roomkaasversiersel op die koek lae, eindig met kaneel en gekapte neute.  Geniet dit!🤍 Laat weet my in die comments watter resep julle volgende wil sien.   #Wortelkoek  #carrotcake  #creamcheeseicing

About