@theodor.papenfus: Ek wens Toyota het net geluister as ons kla. #toyota #hilux #issues #fyp #viral

Theodor Papenfus
Theodor Papenfus
Open In TikTok:
Region: ZA
Monday 27 April 2026 17:26:25 GMT
3115
131
25
17

Music

Download

Comments

user3510569402183
François :
awe Theodore danki vidi kennis wat j deel voor en agter Di skerms!!hie is van ons wat Na Jo luister,ek will graag vidi legend 45 Koop Kan j Vimy raadpleeg dankie waardeur
2026-05-17 00:58:02
1
jfoooo7
springkaan🦗🦗🦗🦗🦗🦗🦗 :
https://www.cars.co.za/motoring-news/sas-double-cab-bakkie-race-q1-2026-leaderboard-revealed/343646/
2026-05-05 13:11:44
0
berta1076
Berta :
ekt nou geleer om nie mans wat Ford ry te vertrou ni!!
2026-05-08 21:04:14
0
mdp2740
MDP :
Are the new gd6 as good and reliable as the d4d 3 litres or the legends 45 for farm work
2026-04-27 18:40:00
0
the_toyota_guy0
THE_Toyota_guy :
N bakkie is gemaak vir werk nie vir rond ry nie, as jy wel daai tiepe soek koop n prado of lc300 dis n suv wat al die tegnnologie in het wat almal oor kla🤷🏼🤷🏼
2026-04-29 08:36:24
1
trunicqueslouw181
trunicqueslouw181 :
Be it as it may. Toyota se goed is meer basic maar dit hou, geen probleme met daai engine nie maak nie rrg saak waardeur hy gaan nie
2026-04-28 19:19:08
0
rianpgfittf1
rianpgfittf :
very true what you saying .
2026-05-01 20:20:16
0
kuanulerouxofficial
Kuanu Le Roux :
verseker ek stem 100% GR moet biekie meer detail kry en performance, ek weet nie wat is die hype about die GR nie
2026-05-17 07:24:50
0
cornelusclaassens
Cornelus Claassens (Badboy) :
Dus baie waar maar ry my 2de toyota en betaal dit self maar hulle hou net hulle kan werk
2026-05-06 13:47:00
0
concretekudu
ConcreteKUDU :
Seker een van die mees eerlikste antwoorde wat ek nog gehoor het!
2026-05-25 15:52:22
0
miushooterbek
Marius KZN :
oor hulle warry oor betroubaarvheid
2026-05-05 19:10:19
0
user4554540835083
user4554540835083 :
Nooit in my lewe weer n ford nie Nooit
2026-05-06 04:29:34
0
hojo318
HoJo :
Toyota keeping it simple Theodor. Dit is n bakkie (Hilux) after all. n Werksperd met reliability. Ek let op dat boere buite Kaapstad net Toyota en Isuzu bakkies ry.
2026-04-28 06:54:22
0
the_toyota_guy0
THE_Toyota_guy :
Ek dink jy het die aap aan die stert beet. Kom ons se jy sit al die “luxury” in die single cab hilux wat jou R500 000 nou kos, nou stoot die prys op na R600 000 want julle wil dit in he gaan jy regtig R600 000 betaal vir n single cab bakkie wat jou drywers gaan gebruik?
2026-04-29 08:42:30
0
jfoooo7
springkaan🦗🦗🦗🦗🦗🦗🦗 :
In Australia is hilux en ranger verkope van private bakkies baie minder as die vloot verkope 🤗🤗😁😁
2026-05-05 13:02:48
0
jfoooo7
springkaan🦗🦗🦗🦗🦗🦗🦗 :
Die nuwe (ou) hilux kom einde junie 2026 🤗🤗🤗🤗😁😁
2026-05-05 13:00:09
0
userrooigras
Rooigras :
Toyota bakkies hou. Jy ry net en jou werk kom klaar. Ander is kort kort in die werkswinkels. Aan die anderkant is jy reg. Toyota Suid Afrika vat ons vir ñ hond. Ons kry heel laaste die opgegradeerde bakkies.
2026-06-12 04:52:12
0
dis_jboi_joshie
Joshh665 :
@Toy_By_Vicky - LekkerBuffels!
2026-04-27 17:33:20
0
johanneslatega
Beauty :
😳😳😳
2026-05-02 13:57:36
0
To see more videos from user @theodor.papenfus, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About