@djsentinal332: DIS HEERLIKE LENTE (DJ SENTINAL REMIX) Hier is nog ’n nostalgiese treffer wat ek ’n nuwe lewe gegee het! Hierdie remix vat jou terug… maar met ’n vars, energieke dance vibe. * Hierdie track sal deel wees van my nuwe album wat binnekort drop! * Pasop… hierdie een gaan jou voete laat jeuk en jou laat saam beweeg! Laat weet my: Wat dink julle van die remix? #nuwemusiek #trotsafrikaans #AfrikaansSokkie #afrikaansmusiek #Afrikaanstechno #DJSentinal @ai_radiosa @aicsa.radio @waterbergstereo104.9 @brendaduplessis4 @buymusic

DJ SENTINAL
DJ SENTINAL
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 28 April 2026 06:34:22 GMT
1536
75
4
61

Music

Download

Comments

cocoreven2023
Raven=2023/vlooi :
😳Dit nou winter maar met daai song voel dit net soos lente😂🥰
2026-05-05 17:00:35
1
djsentinal332
DJ SENTINAL :
Hierdie liedjie is op my nuwe Nostalgiese Remix Album beskikbaar op Spotify, Apple Music, Youtube en velemeer platforms.
2026-05-26 10:35:57
0
berta1076
Berta :
Net vanoggend gedink aan die liedjie!! Well done!! ❤️
2026-05-23 05:54:32
1
johanvanderwes609
Johan van der Wes609 :
👍👍👍
2026-04-28 15:44:47
1
To see more videos from user @djsentinal332, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About