I don't understand some of the comments. She made a filling for the vetkoek. It looks and sounds tasty. So wot if she called it "kerry mince" without onion and tumeric. it looks delicious. 👌
2026-05-04 08:34:43
6
mammabear :
Horie dit was nou die beste ek sopas jou vetkoek deeg gemaak beste vetkoek ooit
2026-05-20 13:31:35
2
Seriously Tho :
Mense die resep gaan flop, sy knie nie dan nie. N vetkoek Wil geknie wees. Anders moet sy ons wys wat daar in die middel aangaan
2026-05-04 17:22:50
3
butterfly :
is dit nie nodig dat die meel moet reis nie
2026-05-04 03:47:47
9
Tracy Klein :
Why milk... ? I never thought of using a big spoon... I'm excited to try. My Vetkoek flop maar altyd.. 😂😂😂 my man eet altyd my flope op...
2026-05-04 16:58:18
2
Kyle Spokesperson🕊 :
Welkom Terug Aunty Megs ; het u stem baie gemis die week!🥹🥹❤️
2026-05-03 18:33:15
12
Elmie Munday Official 🇿🇦🇬🇧 :
Oh yummie 😍 ek lankal lus
2026-05-05 19:43:22
2
Salomi Swanepoel 🇿🇦 :
Mag ek die resep van die vetkoek deep kry?
2026-05-04 22:09:15
0
user7186252976062 :
Dankie vir die resep. Ek soek lankal ',n verkoek resep wat ek nie hoef te knie nie.😆
2026-05-04 06:33:57
10
Anéqii💋 :
hello megan.
Ekt dit probeer maak en dit het definitely geflop. ekt alles gedoen soos jy dit gedoen het en my vetkoek was rou rou en ekt dit oor meduim hitte gedoen 4min 4 min en dit het geflop.
2026-06-04 15:32:22
1
Kerry :
Looks delish! I’m going to have mine with cheese and apricot jam
2026-05-03 18:43:24
5
julian 🇿🇦 :
as die lepels ge-olie is skep hy makliker 😁♥️
2026-05-03 21:35:32
5
Judith Pretorius :
daai is verseker nie n knippie sout nie
2026-05-04 06:47:58
5
Tella-Novella :
Jirr party van hierdie comments... maak julle eie cooking channels dan man 🤦🏻
Ek love jou resepte 🌸🌹
2026-05-07 10:55:47
2
Lize Maartens :
Lyk baie yummy 😋😋😋
2026-05-04 11:12:52
1
Dini :
Yummy 💯❤️
2026-05-04 11:27:08
1
Nicolene :
Yummy 😁
2026-05-04 13:42:27
1
Sonia andrews :
Lekker
2026-05-04 16:30:47
1
karin :
Kan mens gewone koekmeel ook gebruik met bakpoeier of Moet mens self-raising he
2026-05-07 15:49:16
1
BliksemsevanTonder :
Jy kan vetkoek palys winkel oop maak daar in skottas dan maak mens lekker geld
2026-05-05 16:01:55
3
Stefan Botha :
dammmmm lekkker
2026-05-05 16:32:45
1
Janette Binneman :
HEERLIK
2026-05-04 11:09:13
1
Martijn Zaan :
Dis nie n knippie sout nie 😄
2026-05-05 22:54:09
1
To see more videos from user @the_saffa_in_scotland, please go to the Tikwm
homepage.