@psychwithjc: Sielkunde is net so goed as wat die klient eerlik is. Dis noe raaiwerk nie - maar soek na die waarheid oor hoekom jy voel soos jy voel!

JC | Sielkundige Berading
JC | Sielkundige Berading
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 05 May 2026 21:29:36 GMT
3981
147
5
23

Music

Download

Comments

karenkie4
KARENKIE :
AMEN
2026-05-07 14:38:15
0
user9211930701380
THE INTROVERT. :
Dis waar!!! Dit het 4 Jaar geneem Om my TE "genees" Na ons wrede aanval waar my geliefdes voor my geskiet is in die kop.Eks Vir dood agter gelaat.Eerste simptoom was skuld gevoel Ek het oorleef maar hy Nie.Wat Ek oor gehou het.Ek het n introvert geword.Ek vertrou Nie maklik nie.probeer angs aanvalle TE vermy deur in my veilige Nessie TE Bly.Eks nog Onder behandeling.
2026-05-20 05:32:50
0
rmariaan859
user7633323179868 :
Goeidag, ek is so verskriklik moeg, dink heeltyd aan die ergste wat kan gebeur, ek huil soms my oe uit waneer ek alleen is, eks bang vir alles, my brein wil net nie afskakel nie, bang om n foon op te tel waneer dit lui bang vir slegte tyding, ek is net so moeg moeg moeg, slaap niks in die aande nie
2026-06-27 15:11:29
0
katrinadamonse
tiger eye :
🙏🙏🙏🙏
2026-05-06 07:36:10
0
To see more videos from user @psychwithjc, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About