@betweenbellsandbottles: Vir my is daar niks lekkerder as ietsie soets wanneer aand roetine gedoen is en sussie slaap nie. Daar is altyd iets in die laai vir my en my man om te nibbel, en wanneer daar nie is nie dan maak ek vinnig ‘n koekie in ‘n koppie 💖 So vinnig en maklik EN LEKKER! #mugcake #oreokoek #afrikaansemamma #easysnacks #eveningsnack

betweenbellsandbottles
betweenbellsandbottles
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 07 May 2026 18:25:53 GMT
66988
1072
2
640

Music

Download

Comments

user8100835901952
sexygirl :
yummy 😋😋😋
2026-05-17 23:34:47
1
betweenbellsandbottles
betweenbellsandbottles :
As jy enige ander resepte het vir ‘n koekie in ‘n koppie, asb deel!! Ek wil nog probeer 😍
2026-05-07 18:27:07
0
To see more videos from user @betweenbellsandbottles, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About