wel diepryse is nou gemideld 70 keer meer as toe ..met ander woorde daai tyd ek polisie kontabel met salaris van R1000 permaand...so dit betek om selfde waarde te kry moet n persoon wat se salaris toe 1000 rand was nou n salaris verdien van R 70000 per maand
2026-05-11 10:18:46
3
Tracy Lee de Kock :
Wish they’d bring back their garlic snails
2026-05-11 14:31:22
2
kadoot :
let's go back 🥰
2026-05-10 19:40:25
5
5thElement :
Selfs daai jare was Spur nie goedkoop vir baie mense nie. My snoepie geld was 20c gewees 😅
2026-05-17 10:17:01
2
barrys_72 :
'n Flippen common Spur burger kos nou R120...
2026-05-11 03:51:46
3
shirley Thomsen :
Onthou julle die TexMex menu in 1980/90’s was my favourite
2026-05-11 19:46:30
2
Claudine🇿🇦 :
Look at the prices.. Good old days
2026-05-11 13:19:34
1
Rickybabe :
myne was surf and turf🥰🥰
2026-05-11 10:28:48
2
Nadine :
Ja die goeie ou dae nou smaak alles by Spur dieselfde
2026-05-11 12:48:38
4
fishing4x4g8times :
Ek onthou daai solid menus. Kon n man uitslaan met een van daai. Haha
2026-05-12 05:05:46
1
Lynette_Morrison55 :
en dit is nie 100 jr terug nie was net nou die dag
2026-05-11 08:07:46
1
Gary.Smith.72❌ 🇿🇦 :
bliksem
2026-05-12 18:53:19
1
Mars.West :
Maar jul het R40 n maand gepay, dalk R100
2026-05-11 14:34:48
1
Amanda :
good old days!!
2026-05-11 12:16:21
2
van'ster :
Amazing neh.....
2026-05-12 04:33:31
1
Mollie Maak Kos :
Oh my goodness… ek mis daardie tye 👆😢🌷🌷
2026-05-12 19:05:14
1
Marlize Heyns :
😂en dit was duur.
2026-05-11 14:14:01
1
Welma Kruger :
Ek het die salad valley gelove
2026-05-11 18:48:06
1
💜💜Freda💜💜 :
Ai dit was awesome tye nê.😏
2026-05-11 20:53:53
1
AnnE :
Happy days...mis dit so. Daar was altyd geld om te gaan uiteet
2026-05-13 12:41:21
1
Anton :
Ja nee lekker ou dae
2026-05-12 19:11:46
1
Die Sandveld Vishuis :
Daai sallad valley was ek mal oor
2026-05-12 12:19:10
1
Rose@jugomaro :
And then…. We thought it was expensive 😳😳
2026-05-12 18:10:01
1
GideonB :
Pay was R.350 maand.
2026-05-11 17:12:07
1
To see more videos from user @rvr_legend, please go to the Tikwm
homepage.